8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 6 Pelikaan Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skip Skop is 'n pragtige huis in Fisherman's Village in Paternoster, naby al die winkels en restaurante. Besoekers aan Paternoster kan hulle verlustig in die besigtiging van walvisse en dolfyne wat 10 maande per jaar hier in die see baljaar.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer is onder en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 3 badkamers waarvan twee en suite is, 'n toegeruste kombuis, eetkamer, 'n sitkamer met DStv op aanvraag teen 'n ekstra koste per dag, en 'n pragtige dek met braaigeriewe en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Paternoster is sowat 150 km vanaf Kaapstad en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunstelingbestemming vir 'n naweekwegbreek. Die Weskus is bekend vir sy omvangryke spesies en die verskeidenheid inheemse plantegroei - 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers van regoor die wêreld.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1195
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 6 Pelikaan Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Skip Skop het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Pelikaan Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang