Bojanala Akkommodasie by Skipskop Guest Farm | LekkeSlaap
+13
+13

Skipskop Guest Farm

Selfsorg
  • Vanaf R6 250 per nag (vir 25 persone)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, Syferbult, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Skipskop Guest Farm is op 'n plaas 30 km vanaf Magaliesburg.

Die huis bied slaapplek aan 25 gaste en het 6 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. In die derde slaapkamer is daar 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel in die kombuis. Die aparte eetarea het sitplek vir 6 gaste en daar is gemaklike sitplek in die sitarea.

Verder is daar ook 'n braai-area, 'n TV met DStv-kanale, 2 onderdakparkeerplekke en 'n losstaande swembad.

Doendinge in die area sluit wildritte, staproetes, visvang, vierwielmotorfietsry en bergfietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Skipskop Guest Farm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Jacuzzi
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Rietfontein Plaas, Syferbult, Magaliesburg, 1791, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 250
per nag (vir 25 persone)

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R6 250
per nag (vir 25 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R6 250
per nag (vir 25 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, Syferbult, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFLUBzHrAbFES76PrlC9zkadVQ3SSw7P1qD4cox9VrUvihJ64Ip?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 250  per nag (vir 25 persone) 0 5 1 0 Farm Rietfontein Syferbult 1791 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 16:00 -26.062685321741 27.309581637383
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za