Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop Accommodation

Selfsorg
Kamer 4 of 5
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale en rugsteunligte vir gebruik tydens beurtkrag. 'n Braai-area is slegs beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

R200 word gehef indien die sleutels verlore raak, en R500 word gehef indien die afstandbeheerder verlore raak.
Hou asb. die kamer ten alle tye gesluit indien daar niemand in die kamer is nie.
Inwoners word gevra om so op te tree dat daar nie steurnis is nie en dat die bure nie gepla word nie.
Die vrede mag nie gesteur word nie, dit sluit gegil op of buite die perseel in.
Gaste sal gevra word om te gaan indien daar klagtes van ander gaste of die bure ontvang word.
Die koste van enige skade sal op gaste se rekening gevoeg word wat betaal moet word.
Die eienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of diefstal van enige persoonlike items nie.
Gooi asb. sigaretstompies weg in die dromme wat buite is.

Besoekers:
Geen besoekers word toegelaat sonder bestuur se toestemming nie.
Geen besoekers mag oorslaap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplankamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en 'n klein stortarea. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met OpenView-kanale en daar is 'n onderdaklapa met braaigeriewe. Rugsteunligte is beskikbaar vir gebruik tydens beurtkrag.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

R200 word gehef indien die sleutels verlore raak, en R500 word gehef indien die afstandbeheerder verlore raak.
Hou asb. die kamer ten alle tye gesluit indien daar niemand in die kamer is nie.
Inwoners word gevra om so op te tree dat daar nie steurnis is nie en dat die bure nie gepla word nie.
Die vrede mag nie gesteur word nie, dit sluit gegil op of buite die perseel in.
Gaste sal gevra word om te gaan indien daar klagtes van ander gaste of die bure ontvang word.
Die koste van enige skade sal op gaste se rekening gevoeg word wat betaal moet word.
Die eienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of diefstal van enige persoonlike items nie.
Gooi asb. sigaretstompies weg in die dromme wat buite is.

Besoekers:
Geen besoekers word toegelaat sonder bestuur se toestemming nie.
Geen besoekers mag oorslaap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer D - Baai-uitsig
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n tafel en stoele en die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n TV met OpenView-kanale en rugsteunligte vir gebruik tydens beurtkrag. Let asb. dat 10 trappe na die kamer lei. Hierdie kamer het nie braaigeriewe nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit.

Huisreëls

R200 word gehef indien die sleutels verlore raak, en R500 word gehef indien die afstandbeheerder verlore raak.
Hou asb. die kamer ten alle tye gesluit indien daar niemand in die kamer is nie.
Inwoners word gevra om so op te tree dat daar nie steurnis is nie en dat die bure nie gepla word nie.
Die vrede mag nie gesteur word nie, dit sluit gegil op of buite die perseel in.
Gaste sal gevra word om te gaan indien daar klagtes van ander gaste of die bure ontvang word.
Die koste van enige skade sal op gaste se rekening gevoeg word wat betaal moet word.
Die eienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of diefstal van enige persoonlike items nie.
Gooi asb. sigaretstompies weg in die dromme wat buite is.

Besoekers:
Geen besoekers word toegelaat sonder bestuur se toestemming nie.
Geen besoekers mag oorslaap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer A - Baai-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n tafel en stoel en die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n TV met OpenView-kanale en rugsteunligte vir gebruik tydens beurtkrag. Let asb. dat 10 trappe na die kamer lei. Hierdie kamer het nie braaigeriewe nie. Daar is 'n gemeenskaplike binnenshuise lapa beskikbaar teen ekstra koste vir groepe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit.

Huisreëls

R200 word gehef indien die sleutels verlore raak, en R500 word gehef indien die afstandbeheerder verlore raak.
Hou asb. die kamer ten alle tye gesluit indien daar niemand in die kamer is nie.
Inwoners word gevra om so op te tree dat daar nie steurnis is nie en dat die bure nie gepla word nie.
Die vrede mag nie gesteur word nie, dit sluit gegil op of buite die perseel in.
Gaste sal gevra word om te gaan indien daar klagtes van ander gaste of die bure ontvang word.
Die koste van enige skade sal op gaste se rekening gevoeg word wat betaal moet word.
Die eienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of diefstal van enige persoonlike items nie.
Gooi asb. sigaretstompies weg in die dromme wat buite is.

Besoekers:
Geen besoekers word toegelaat sonder bestuur se toestemming nie.
Geen besoekers mag oorslaap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer E - Baai-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n tafel en stoel en die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n TV met OpenView-kanale en rugsteunligte vir gebruik tydens beurtkrag. Let asb. dat 10 trappe na die kamer lei. Hierdie kamer het nie braaigeriewe nie. Daar is 'n gemeenskaplike binnenshuise lapa beskikbaar teen ekstra koste vir groepe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit.

Huisreëls

R200 word gehef indien die sleutels verlore raak, en R500 word gehef indien die afstandbeheerder verlore raak.
Hou asb. die kamer ten alle tye gesluit indien daar niemand in die kamer is nie.
Inwoners word gevra om so op te tree dat daar nie steurnis is nie en dat die bure nie gepla word nie.
Die vrede mag nie gesteur word nie, dit sluit gegil op of buite die perseel in.
Gaste sal gevra word om te gaan indien daar klagtes van ander gaste of die bure ontvang word.
Die koste van enige skade sal op gaste se rekening gevoeg word wat betaal moet word.
Die eienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of diefstal van enige persoonlike items nie.
Gooi asb. sigaretstompies weg in die dromme wat buite is.

Besoekers:
Geen besoekers word toegelaat sonder bestuur se toestemming nie.
Geen besoekers mag oorslaap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitkamer het 'n TV met Openview en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n tuin en is troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

R200 word gehef indien die sleutels verlore raak, en R500 word gehef indien die afstandbeheerder verlore raak.
Hou asb. die kamer ten alle tye gesluit indien daar niemand in die kamer is nie.
Inwoners word gevra om so op te tree dat daar nie steurnis is nie en dat die bure nie gepla word nie.
Die vrede mag nie gesteur word nie, dit sluit gegil op of buite die perseel in.
Gaste sal gevra word om te gaan indien daar klagtes van ander gaste of die bure ontvang word.
Die koste van enige skade sal op gaste se rekening gevoeg word wat betaal moet word.
Die eienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of diefstal van enige persoonlike items nie.
Gooi asb. sigaretstompies weg in die dromme wat buite is.

Besoekers:
Geen besoekers word toegelaat sonder bestuur se toestemming nie.
Geen besoekers mag oorslaap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dit sitkamer het 'n TV met Openview en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

R200 word gehef indien die sleutels verlore raak, en R500 word gehef indien die afstandbeheerder verlore raak.
Hou asb. die kamer ten alle tye gesluit indien daar niemand in die kamer is nie.
Inwoners word gevra om so op te tree dat daar nie steurnis is nie en dat die bure nie gepla word nie.
Die vrede mag nie gesteur word nie, dit sluit gegil op of buite die perseel in.
Gaste sal gevra word om te gaan indien daar klagtes van ander gaste of die bure ontvang word.
Die koste van enige skade sal op gaste se rekening gevoeg word wat betaal moet word.
Die eienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of diefstal van enige persoonlike items nie.
Gooi asb. sigaretstompies weg in die dromme wat buite is.

Besoekers:
Geen besoekers word toegelaat sonder bestuur se toestemming nie.
Geen besoekers mag oorslaap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP0kg2tLHA1qozBelvFs6BOwtqJ9qWBfmxZoXXmqVWP0hEfPoqd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 31 3rd Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.001947740095 17.946852662644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem