by Skoon Accommodation | LekkeSlaap
+25

Skoon Accommodation

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Skoon Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charl B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, ingerig, ontspanne, perfek.

Wow, ek toer baie en die is waarskynlik die beste akkommodasie wat ek al bespreek het. Waarde vir geld en baie goed ingerig. Teen die see, met 'n pragtige private stoep toegerus met 'n braai. Aandag aan detail in elke opsig. 'n Waaier en asbakkie is al wat ek sou bysit maar verder was ons baie beïndruk. Liesl Shone. Knap gedaan. Ek sal van nou af slegs hier bespreek.

Skoon Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Chris. Ek waardeer dit opreg. Jul is enige tyd welkom terug by skoon.

Skoon Accommodation
Anke V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die binnehuiseversiering was beeldskoon. Liesl het definitief seker gemaak dat haar gaste meer as welkom en gerus voel.

Liesl het die eenhede baie mooi opgemaak. Die uitsig met sonsondergang is baie mooi. Ons sal definitief enige tyd weer terugkeer.

Skoon Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde en terugvoer Anke. Julle is enige tyd welkom terug. Was lekker om jul te ontmoet.

Skoon Accommodation
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c889b0a8c680ec5a830b31be135b94a4e2300f6f1762925ebdcd82ddd404fd5d7443bd69c39eb93486c3a7c115746f6a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 42 Marine Drive Schoenmakerskop 6011 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.040185038621 25.539887448549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem