Skuiling
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat 12, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 333 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Skuiling is 'n bekoorlike kothuis in Bekbaai in Paternoster. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende op soek na vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis en -eetarea is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en 'n kaggel. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en buitemeubels. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 764
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kriedoringstraat 12, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Skuiling het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat 12, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap