Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë.

Gaste kan kies tussen 6 A-vormige tente en het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Drie van die kamers het elkeen 'n dubbel- en enkelbed, en die ander drie kamers het elkeen 3 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste word aangeraai om ekstra komberse saam te bring, omdat die aande koel word. Alle tente het elektrisiteit en maaltye is op versoek beskikbaar.

Die ablusieblokke word gedeel en het storte met warm water, spoeltoilette en 'n wasgoedarea.

Gaste kan die gemeenskaplike kombuis en braai-area benut. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasbrander, eetgerei, breekware, potte, panne en die nodige gereedskap.

Die Rooi Spinnekop Restaurant is 'n ten volle gelisensieerde restaurant en is op die lodge se perseel geleë. Die restaurant is bekend vir sy seekosgeregte en Namaqualandgeregte, besprekings is noodsaaklik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skulpieskraal Tented Camp And Rooi Spinnekop Restaurant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za