LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant | LekkeSlaap
+30

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant

26 resensies
Tentekamp

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Arina D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina D
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Kan Skulpieskraal aanbeveel, het als wat mens nodig het plus skoon, rustig met goeie ligging.

John J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John J
Gesin met tieners

It was a perfect stay. Met some interesting people.

It was great to have all the facilities needed in the communal kitchen. The braai area was perfect. The ablutions area was very clean. The beds were comfortable.

Monique O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique O
Gesin met tieners

Baie lekker!

Was 'n baie lekker plek! Ons het teen half 5 daar aangekom en toe maak die restaurant toe, verder op die dorp kon ons nêrens anders kos kry om te eet nie. Gelukkig het die tannie by Die Ark-winkel ons gehelp met iets te ete. Ek sou voorstel dat die restaurant dalk in Desember en vakansie tye later toe maak

Desere F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desere F
Gesin met tieners

Iets anders!

Perfek vir die kampeerder sonder kamptoerusting. Gesellig en vriendelik. Eenvoudige, vriendelike verblyf sonder pretensie. Moenie fancy fasiliteite verwag nie!

Lisanne V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lisanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg vir een aand se bly.

Ons was drie aande daar en dit is bietjie lank. Hondeklipbaai het min, maar die mense is vriendelik. Onthou om eie handdoeke te bring. Die plekkie kort ook maar bietjie opknapwerk.

Gavin R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Saam met vriende

Very good thanks.

Very quaint and different but a wonderful place to stay at, dinner was effected by load shedding so was limited but what we had was great well done for a great stay.

Maja S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lifelike mense en gemaklike blyplekkie.

Netjies en alles wat nodig is in die kombuis. Ons het dit geniet. Kamp kan doen met bietjie liefde maar is 'n goeie blyplek. Kan koel raak in die aande so pak 'n baadjie.

Lana H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter teleurgesteld!

Jammer om so negatiewe resensie te los: Twee dae geen water gehad nie, gaste is nie ingelig as daar nie krag is nie, is daar ook geen waterdruk nie! Tent het ook gelek, ons het nat wakker geword. Sal beslis niemand aanraai om daar te bly nie. Was geld mors wat ons baie beter kon gebruik. Gaan eet by Dop en Kreef. Kos uitstekend. Rooi Spinnekop se kos olierig en smaakloos, baie jammer om te sê.

Aletha C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en geslaap.

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en laat jou tuis voel. Tent is warm, skoon en netjies.

Sheila W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheila W
Saam met vriende

We loved it - just like camping (we are all avid campers) but much warmer and drier. Well-appointed facilities in the kitchen, and excellent attention from the hosts.

We were offered electric blankets when the weather turned really cold - and those of us who didn't bring towels were very grateful to be offered towels by the host.

Marli D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Lekker geslaap in great tent. Nie koud gekry nie en badkamers en kombuis was baie netjies.

Nick R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick R

'n Welkome breek.

'n Welkome wegbreek aan die einde van 'n lang grondpad. Warm gasheer en die heerlikste seekos-aandete!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A welcome break.

A welcome break at the end of a long dirt road. Warm hosts and the most delicious seafood dinner!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Juan M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Meer verskeidenheid van kosse vir nie-viseters.

Madelein T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein T
Gesin met klein kinders

Dit wat is 'n unieke ervaring.

Dit was 'n egte Weskus-ervaring en ons het heerlik gekuier.

Tanja S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietsie anders.

Dit was vir my sowel as my man heerlik. Ek is iemand wat van kamp hou en hy nie. Ons het die verblyf al twee geniet, ek het weer in 'n tent geslaap en hy het die gemak van 'n dubbelbed gehad. Altwee 'n wen situasie. Indien jy nie van kamp of tente hou nie, sal jy vir seker van Skulpieskraal hou. Die slaapplek is baie gerieflik en goggavry.

G J A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G J A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hondeklipbaai se mense.

Ons het dit baie geniet. Die verblyf is skoon en die tente kombuis baie goed toegerus. Die restaurant gee heerlike kos en die personnel is baie vriendelik. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Corien D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien D
Saam met vriende

Uitstekende gasvryheid en verblyf.

Uitstekende, skoon gasvrye verblyf teen billike tariewe en stapafstand van lekker maaltye.

Corien D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien D
Saam met vriende

Meer as wat ons verwag het.

Annamarie het ons so tuis laat voel. Alles was daar. Storte en ablusiegeriewe was uitmuntend.

Ettienne H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne H
Gesin met tieners

Kwaai lekker.

Vriendelik, behulpsaam en sal uit hulle pad gaan om jou te akkommodeer.

Henry C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good and friendly service. Keep it up Anne-marie.

We enjoyed our stay and will recommend this establishment to our friends and family. However the road via Garies is very bad. Thanks to Anne-marie who recommended the road via Koingnaas.

Alex V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het lekker gebly in ons tent en die kombuis het alles wat nodig is om kos te maak en al die breekgoed, glase en eetgerei wat mens kan dink om nodig te kry. Badkamers was voldoende en skoon.

Johan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Die grondpad is bietjie hard op die motor, maar niks te doen met die gasvrye ontvangs van die baie aangename eienares.

Sydney D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney D
Gesin met tieners

Baie interessant en 'n belewenis.

Baie lekker ondervinding.

Francis V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik! My hart verloor op Hondeklipbaai.

Wonderlike rustige plekkie, behoorlik tussen niks en nêrens. Beslis die plek om jou batterye te herlaai na die stad se gejaag!

Wynand B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die slaapgeriewe is basies maar netjies en skoon. Gesamentlike kombuis teleurstellend siende mede gaste die kombuis ook gebruik het en alles baie slordig die plek volgestaan het met vuil skottelgoed orals en dan ook die plek gesluit het wat ons toegang onmoontlik gemaak het. Ablusiegeriewe goed maar weereens gaste se handdoeke en toiletware lê die plek vol. Etes met smaak voorgesit en waarde vir geld. Baie gasvrye eienaars en ek sal die plekkie kan aanbeveel as die basiese reëls van netheid en bedagsaamheid vir mede gaste voorgelê aan alle gaste by aankoms.

Soria A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Soria A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tentverblyf in ‘n ongerepte deel van die land.

Skulpieskraal se tente is gemaklik ingerig en die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus. Die ablusiegeriewe is basies maar skoon en netjies en bied 'n welkome warm stort na ‘n stowwerige dag op die pad. Die restaurant bied opregte Weskus-gasvryheid en die kos is keurig voorberei.

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant's terugvoer

Baie dankie Soria dit was 'n plesier om julle te huisves .

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofpad 295, Hondeklibaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxGIHHVQktGvKCKZsIeCOJHmYlzplbcBMTXWCAxKYxqsbNNSaEr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 295 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.317216437825 17.281077877316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!