Sky Villa Boutique Hotel
- 28 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- Of the N2, Baron's View Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sky Villa Boutique Hotel bied gehalte-verblyf in Plettenbergbaai. Hierdie hotel is op 'n heuwel geleë en spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en die Keurboom-lagune.
Verblyf word aangebied in 14 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n privaat dek met 'n berg- of see-uitsig. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-koffiemasjien.
Gaste kan 'n pragtige uitsig vanaf die Sky Bar geniet, waar vingerhappies, tapas en boetiek-gemengde drankies bedien word. Daar is ook 'n plonspoel, swembad, goed toegeruste gimnasium en verskeie buite-sitplekareas.
Die landgoed is slegs 'n kort rit vanaf die strand, Monkeyland, Birds of Eden, Plettenbergbaai Country Club en Robberg Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Spanish Farm Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Of the N2, Baron's View Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sky Villa Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Of the N2, Baron's View Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 28 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang