Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skyhouse on Clarence

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 13 resensies vir Skyhouse on Clarence
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Barry K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry K
Saam met vriende

Nice stay, awesome for big family.

Magic braai area and eating table.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste vakansiehuis.

Ons het baie lekker gebly by Sky House, en veral lekker gekuier voor die binnebraai. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n gesin met kinders, of groep vriende. Die huis het alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skyhouse on Clarence se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer bly julle het dit geniet.

Skyhouse on Clarence
Marida M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marida M
Gesin met klein kinders

House needs work

Roof was cracked, paint coming off walls. There is no oven, not even a plunger in the kitchen, the kitchen rags and dish sponge was dirty. The house clearly needs repairs. The bedding was extremely old. Not worth the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skyhouse on Clarence se terugvoer

The cracked roof nothing can be done about, new kitchen towels will be bought. There is a plunger. The advertisement clearly states no oven. House has damp issues as most houses in the Cape, walls will be painted. Bedding is not old at all. Never had complaints like these.

Skyhouse on Clarence
Chane H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chane H
Gesin met klein kinders

Was very neat and clean, family friendly and peaceful.

Skyhouse on Clarence is a very spacious family house a lot of room for children to run freely and enjoy themselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Tarryn F
Saam met vriende

Very nice weekend, but had to deal with a arrogant owner.

The day of arrival we found the cups with coffee stains in it but it was packed in the cupboard, the cloths were dirty we tried to wash it but we could not get the stains out and the couches was dirty we could not sit on them. I had to buy paper plates and our own glasses to use. The day we left i told the owner about the dirty dishes she asked me why did I not wash the dishes myself. She accused me of lying because I did not take pictures of the dirty dishes. The day we left and it came to paying the deposit the owner sent me pictures of a drum that was broken and I told her that drum was broken when we got there then she said okay it's fine few minutes later she sent me a picture of a dirty sheet and I told her I've paid a cleaning fee for the house to be cleaned after we left then she dropped that story then she sent me a picture of a counter top that had a chip in and i told her we never done that as she is taking chances with me its like she is looking for something to blame me for. I told her that the day the caretaker came to collect the key we asked him if we should take a tour around the house with him to check for damages and he said no he will check the house out by himself. I should have taken that as a red flag indicator for me to have insisted to take a tour around the house. The day we had to check in the owner sent me a a message to ask when am I paying the deposit and I told her but few weeks ago she said Thank you to me for paying the full amount and she said but the deposit is not reflecting on her side and I sent her the proof of payments and her response was "OK enjoy your stay". She charged me R 1000 for a chip in the counter top strip. Besides the dirty dishes and arrogant owner we had a very enjoyable stay at Skyhouse on Clarence, the house is very relaxing. If you decide to book Skyhouse on Clarence please insist not to deal with Marjan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharné D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sharné D
Saam met vriende

Ruim, rustig en netjies.

Ons naweek by hierdie ruim, netjiese huis was baie lekker. Noodsaaklikhede word voorsien in die huis en die kuierarea met die lang tafel is gepas vir geselligheid by die vuur met vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skyhouse on Clarence se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit word baie waardeer. Bly jul het jul naweek geniet.

Skyhouse on Clarence
Helen P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P
Gesin met klein kinders

I felt very at home here.

Our stay was short, we felt at home. It had all we needed, very spacious. Paul was friendly, helpful and accommodating. I would gladly return and recommend Skyhouse on Clarence.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skyhouse on Clarence se terugvoer

Thanks a lot for your recommendation, we're happy to hear you've enjoyed your stay.

Skyhouse on Clarence
Nathaniel H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel H
Saam met vriende

It was amazing.

Skyhouse on Clarence met all my expectation would definitely want to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skyhouse on Clarence se terugvoer

Thank you, Nathaniel. Glad to hear you had a good time. You are always welcome at Skyhouse on Clarence.

Skyhouse on Clarence
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danico P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Danico P
Saam met vriende

Teleurgesteld

By ontvangs van die sleutel is ons meegedeel dat die voertuie nie baie veilig is nie en dit het ons baie onrustig gelaat. Die sitbanke in ontvangs/sitkamer was opmerklik baie vuil en kort 'n deeglike skoonmaak. Die beddegoed (kussings) het nie vars geruik nie. Bitter min/geen komberse beskikbaar vir koue aande. Die waterpype het bedompig voorgekom en iewers lek daar water wanneer jy stort (nie teenstaande dat die stortdeur dig toe was) aangesien die hele badkamervloer onder water was. Die dorp het 'n kragprobleem gedurende die nag ondervind wat teweeggebring het dat ons nie eers kon ontbyt of koffie maak nie. Geen alternatiewe fasiliteit (gas bottel of stoof) was tot ons beskikking nie. Niemand het eers die moeite gedoen om ons in te lig van die krag situasie nie en was ons genoodsaak om rond te bel om uit te vind wat aangaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skyhouse on Clarence se terugvoer

Hallo Sandra.

Dankie vir die terugvoer. Ek is so jammer om te sien julle voel teleurgesteld.

Die veiligheid sal verbeter word op die perseel maar ongelukkig is SA in geheel nie veilig nie en moes ons jul vra om jul voertuie onder die lig te parkeer.

Die vuil op die banke in die ontvangs sal na gekyk word.

Daar is 'n verwarmer in die kas in elke kamer vir koue aande maar ons sal ekstra komberse/quilts aanskaf.

Jammer vir die ongerief met die krag. Ons woon self nie in Bettiesbaai so ons was nie bewus van die situasie nie. My opsigter moes u geskakel het. Jammer daaroor. Daar was wel 'n brand in die dorp wat by 'n kragsentrale begin het en dus was die krag uit. Dit gebeur byna nooit in Bettiesbaai en is werklik 'n slegte toeval. Ongeag daarvan sal ons 'n gasbottel aanskaf.

My opsigter sal kyk na die waterlek wat u noem, aangesien u die eerste gas wat melding daarvan maak. Dit sal egter herstel word indien daar 'n fout is.

Skyhouse on Clarence
Lynne J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne J
Saam met vriende

Dit is perfek vir 'n naweek weg en het baie potensiaal.

Ons almal het ons tydjie daar geniet en wens ons kon langer daar gebly het. Die plekkie is baie mooi opgedoen en het soveel waarde. Ons wil eendag weer terug kom. Die plekkie is baie netjies en rustig. Die enigste probleem is die plek makeer meer veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skyhouse on Clarence se terugvoer

Dankie Lynne. Ek waardeer jou terugvoering. Ons gaan die sekuriteit verbeter. Dankie.

Skyhouse on Clarence
Demi S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Demi S

It is an awesome place. Couldn't have chosen a better getaway place than this one.

Awesome view of the sky especially at night. Couldn't have chosen better.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n fantastiese plekkie. Kon nie 'n beter wegbreekplek as dié een kies nie.

Fantastiese uitsigte van die hemelruim, veral saans. Kon nie beter gekies het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skyhouse on Clarence se terugvoer

Thanks Demi. Glad you enjoyed it so much.

Skyhouse on Clarence
Cecilie R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilie R
Saam met vriende

Baie lekker woning, veilighied is 'n issue.

Ons het baie lekker gekuier. Huis is baie lekker en skoon gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skyhouse on Clarence se terugvoer

Thank you for your feedback. We will increase the security.

Skyhouse on Clarence
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNjE1MjRkLWE3YjktNDA5Yi1iYjkxLTI4OGU1OTNlZjBhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 13 5 1 4 3569 Nemesia Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.357928 18.897621