Skylight Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skylight Lodge is 'n bekoorlike B&B in Harrismith, 'n groot dorp in die Vrystaat. Die huis is naby skole, die gholfbaan en hoofweë geleë.

Verblyf word in 'n deluxe suite, 2 gesinskamers of 2 dubbelkamers gebied, wat elkeen 'n privaat ingang het. Die slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Ontbyt word in die koffiewinkel op die perseel bedien, en die restaurant en dameskroeg is ook beskikbaar. Die huis het ook konferensiegeriewe wat 25 persone kan akkommodeer.

Besienswaardighede in die area sluit Sterkfonteindam, waar besoekers verskeie waterspotsoorte kan beoefen, Platberg Reservaat, Mount Everest Wildreservaat en QwaQwa Nasionale Park in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skylight Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za