Slakkepas 42

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Slakkepas 42 is 'n selfsorgwoonstel in Dwarskerbos in die Slakkepas-kompleks langs die Weskus. Besienswaarighede sluit die Rocherpan Natuurreservaat, strande en Mykonos Casino in.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste maar spasie is beperk. Dit bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die eerste slaapkamer op die grondvloer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer op die tussenvloer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, koffiemasjien, stoof, oond en 'n yskassie. Ekstra geriewe sluit 'n TV, braai-area, 'n buite-eetarea, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek in.

Geen badhanddoeke is in die eenheid beskikbaar nie, so gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring

Doendinge in die area sluit swem, voetslaan, hengel, voëlkyk en 4X4-roetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by Slakkepas 42 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Slakkepas 42 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false