Slakkepas 61
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 440 per nag (vir 6 persone)
Beskrywing
Slakkepas 61 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Die sekuriteitskompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en dis naby die strand.
Dié grasdakhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer met 'n en suite-badkamer. Die 2 onderste slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die solderkamer. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is ten volle toegeruste met al die nodige toebehore en het ook 'n skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe.
Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n TV met HD-OpenView. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Daar is 'n ingeboude braai-area wat van binne of buite die eenheid gebruik kan word.
Slaapplek
’n Bespreking by Slakkepas 61 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Slakkepas 61 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom