Dwarskersbos  Akkommodasie by Slakkepas 61 | LekkeSlaap
+13

Slakkepas 61

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Slakkepas 61
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Stephani V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephani V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en die ligging is van so aard dat jy orals heen kan loop. 'n Goeie wegbreek vir enige gesin.

Die booking was so maklik en eenvoudig. Mens word nie om die bos gelei deur enige foto's nie. Dit wat jy sien, is dit wat jy kry! Almal, van die webtuiste tot by Dwarskersbos akkommodasie is vriendelik en meer as behulpsaam. Julle is tops!

Slakkepas 61's terugvoer

Beste Stefani
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, bly julle het julle kuiertjie by ons geniet.
Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Slakkepas 61
Tinka G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinka G

Slakkepas 61 is close to the beach, the local coffee shop and the seafood restaurant.

We have enjoyed our stay, but we all will appreciate it if the mattresses could be replace.

Vanaf R1 390
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATCdBPiebR9cpGvYvg2xsDfr4kNyit7Ek5weznSTPn7kmDW2L1r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 390  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 Main Road Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.694718497552 18.233824955592
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za