LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sleep @ 161 Benade Drive | LekkeSlaap
+11

Sleep @ 161 Benade Drive

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Sleep @ 161 Benade Drive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Laura C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C

Gerieflik, stil en veilig.

Baie netjies, gerieflik en veilig. Gasvrou baie vriendelik.

Sleep @ 161 Benade Drive's terugvoer

Baie dankie Laura, dis altyd vir my lekker om nuwe gaste te ontmoet. Dankie dat julle gekies het om hier te oornag. Groete, Ina.

Sleep @ 161 Benade Drive
Bertha D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm en rustig met goeie mense.

Daar is aan als gedink. Dis die eerste keer wat daar genoeg muurprop-verlengings vir haardroeërs en selfoonlaaiers is.

Sleep @ 161 Benade Drive's terugvoer

Baie dankie Bertha, ek waardeer jou resensie. Hoop om jou weer te sien. Groete Ina

Sleep @ 161 Benade Drive
Peter B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Without hesitation we would use this B&B again.

Fantastic B&B, everything you want. It's home away from home, we highly recommend this place and will definitely be returning here.

Valerie L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilige plek vir die aand.

Baie netjiese en lieflike plekkie om na 'n lang dag op die pad jou voete te lig en te rus. Om alles te kroon, nog volle DStv sodat ons ons geliefde kanaal, 183 - Wildearth, kon kyk en net rustig ontspan asof ons in die wildtuin is. Alles is perfek, net wat mens nodig het, selfs 'n lekker stukkie beskuit om saam ons oggendkoffie te geniet. Baie veilig. Sal gerus weer daar besoek aflê.

Sleep @ 161 Benade Drive's terugvoer

Baie dankie Valerie, dit was vir ons ook lekker om julle Kapenaars hier te ontvang. Julle is so spesiaal. Ons hoop om julle weer eendag te sien. Stephan en Ina.

Sleep @ 161 Benade Drive
Clint H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bietjie vinnig gewees so kan nie regtag se nie,maar onder omstand heede was dit aanvaarbaar.

Die ontvangs was goed en welkomend en die plek was baie netjies en skoon en als was daar wat noodig was,regtig waarde vir geld.

Mike D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean accommodation with everything we required.

Ina was very friendly. Can definitely recommend this for a travelling overnight stop.

Jd B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jd B
Gesin met tieners

Lekker.

Lekker lekker. Netjies. Skoon.

Sleep @ 161 Benade Drive's terugvoer

Baie dankie JD, julle het pragtige kinders. Dis altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang, hoop om julle weer eendag te ontvang.

Sleep @ 161 Benade Drive
Ericka V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka V
Besigheidsreis

Lieflike ontvangs, skoon eenhede, veilige parkering.

Heerlik gebly, sal vir seker die akkommodasie aanbeveel. Vriendelike personeel.

Joey S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gerieflik.

Pragtig, gerieflik met aircon en vol DStv-kanale. Vriendelike ontvangs en groet. Ina is 'n opregte gasvrou. Dankie.

Sleep @ 161 Benade Drive's terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop julle kom weer.

Sleep @ 161 Benade Drive
J D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J D

Wonderlike, vriendelike verblyf.

Beter diens en verblyf kan jy nie kry nie. Daar word na alle moontlike vereistes omgesien. En vir ons is daar soveel meer gedoen as wat mens verwag om 'n moeilike tyd beter te maak. Baie dankie, Tannie Ina, ons het die ekstras so waardeer. Verblyf is skoon netjies en so gemaklik. Ek het al by baie plekke oorgeslaap, maar hierdie was voorwaar die gerieflikste. Sal almal aanbeveel om hier te bly.

Sleep @ 161 Benade Drive's terugvoer

Baie dankie Nettie, dit was 'n voorreg om julle as gaste te gehad het. Groete en baie sterkte vorentoe.

Sleep @ 161 Benade Drive
Hannelie K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Saam met vriende

Skoon, netjies, veilig, vriendelike ontvangs.

Heerlike verblyf na 'n lang pad. Ina was baie baie gasvry en vriendelik. Die eenheid bied alles wat 'n mens nodig het en is baie netjies en skoon. Kan dit beslis aanbeveel.

Sleep @ 161 Benade Drive's terugvoer

Baie dankie Hannelie, ek hoop om julle weer eendag te kan ontvang. Groete Ina

Sleep @ 161 Benade Drive
Sarie A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Wat 'n netjies plek. Ina was baie hul vaardig en vriendelik. Sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ons in Bloemfontein moet oor slaap Tien uit tien.

Sleep @ 161 Benade Drive's terugvoer

Baie dankie

Sleep @ 161 Benade Drive
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Benade-rylaan 161, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF3UDR17htcy84PmUaYJnHkmNEzSePJJFCn1B8I1qsSCl4l9PSz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 161 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -29.141355769677 26.183448046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!