Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep & B

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Sleep & B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Erina M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld.

Ons het heerlik gekuier. Die blyplek het alles wat 'n mens nodig het. Die eienares is baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag plekkie.

Sien sterre.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en perfek vir paar aande oorslaap.

Baie mooi plek en is baie mooi en gemaklike plekkie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandri Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri Z
Enkelreisiger

Gasvryheid by uitnemendheid. Alles van uitstaande kwaliteit.

Heerlik. Sal terug gaan en kan dit aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Warm en vriendelike ontvangs. Netjiese verblyf sal beslis weer gebruik maak van Sleep & B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep & B se terugvoer

Dankie Denise! Julle is great gaste en enige tyd weer welkom. Groete Sleep&B

Sleep & B
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vineyard-straat, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6beb4333e8fbdcff220dd5c2a694515c7f02a0f29275920ce610314d12b6b629e55878fbab521e352e3bd0267024eb3e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Vineyard Street Philadelphia 7304 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.667713245555 18.58012479096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem