Sleep @ Beaufort
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kieserstraat 9, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sleep @ Beaufort is in 'n stil buurt van die bekoorlike Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë.
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit bied toegang tot 'n tuin met 'n swembad en onderdak-braaigeriewe.
Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en braaigeriewe. Daar is lugversorging, 'n volledige DStv-pakket, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Gratis koffie, tee, melk, suiker, beskuit en bottels water word voorsien.
Die eenheid het 'n sonkragstelsel en 'n omsetter sodat gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.
Beaufort-Wes bied 'n verskeidenheid restaurante, slaghuise en besienswaardighede soos die plaaslike museum waar Christiaan Barnard vereer word, so ook Beaufort-Wes se ou stadsaal en die NG Kerk wat albei tot nasionale monumente verklaar is.
Ander opwindende buitelugdoendinge in die dorp sluit voetslaan en stappies in die berge, 4x4-roetes en besoek aan Karoo Nasionale Park.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Griselda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 227
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kieserstraat 9, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Sleep @ Beaufort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kieserstraat 9, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom