Shalom
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Geranata L - Mei 2024
Algehele gradering
Die beste.
Whilma L - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en aangenaam.
Klaas M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie Lekker verblyf.
Shalom se terugvoer
Baie dankie Klaas vir jou positiewe terugvoering. Waardeer. Jul enige tyd weer welkom.
Patrys V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n rustige omgewing.
Frikkie S - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, als in plek. Heerlike koffie en beskuit en veilige parkering.
Shalom se terugvoer
Frikkie baie dankie.
Carolyn O - Sep 2020
Algehele gradering
A great stay!
Shalom se terugvoer
Thank you, Carolyn.
Mandie V - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n pragtige netjiese plek. Soveel liefde en omgee ingesit om dit 'n onvergeetlike tyd te maak vir besoekers.
Shalom se terugvoer
Mandie, baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek is bly julle het die verblyf aangenaam gevind.
Julle enige tyd weer welkom
Marianne
Veronica K - Sep 2020
Algehele gradering
What a lovely, friendly, helpful host to meet you and make you feel at home.
Shalom se terugvoer
Thank you Veronica.
Caryn M - Sep 2020
Algehele gradering
Neat, clean, comfortable.
Johan B - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was die mooiste, beste ingerigte verblyf en ek sal dit beslis aanbeveel. Gasvrye mense.
Shalom se terugvoer
Baie dankie Sophy. Bly julle het julle verblyf aangenaam gevind. Wat die veiligheid aanbetref neem ek aan dit was die onderdak parkering sonder hekke want die woonstel het oral baie goeie diefwering en veiligheidshek.
Berenice T - Des 2019
Algehele gradering
Nothing can compare to the most amazing experience at Sleep Inn but also Lambert's Bay.
Lees meerShalom se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoering. Jul was 'n baie aangename paartjie en is meer as welkom om weer te kom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stephanstraat 12, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap