Sleep Inn Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sleep Inn Guesthouse bied gastekamers in Sandvlakte, Zeerust. Dis die ideale oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf word in 3 kamers gebied. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n privaat en suite-badkamer. Elke kamer het ‘n kombuisie wat toegerus is met verhit- en eetgeriewe of gewone selfsorggeriewe.

Die gastehuis bied ook ‘n braai-area, gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek. Sleep Inn Guesthouse is sowat 3 km vanaf die middedorp met kitskosrestaurante, ‘n klein winkelsentrum en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sleep Inn Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]