Sleep On 7 Guest Rooms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleep On 7 Guest Rooms bied 'n huis weg van die huis af met verblyf in gastekamers in Nxuba (Cradock) in die Oos-Kaap. Nxuba (Cradock) spog met geskiedkundige geboue en monumente, waaronder die NG Kerk en die Olive Schreiner House Museum, en dit is net 15 km van die Bergkwagge Nasionale Park af.
Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers, elk met 'n aparte ingang. Elke kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het elke kamer 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n tee- en koffieskinkbord.
Gaste parkeer reg voor die kamers. Daar is ook plek vir sleepwaentjies.
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Sleep On 7 Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom