Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Komatipoort

  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SleepOver Komatipoort bied bekostigbare, gerieflike, veilige verblyf in Komatipoort langs die N4 by die Kompatipoort Lebombo Dry Port. Dis die ideale verblyf vir gaste op pad na Mosambiek.

Verblyf is beskikbaar in 2-enkelbed-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar en skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.

Gratis WiFi is beskikbaar in al die gemeenskaplike areas en hulle word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe is ook beskikbaar op die perseel.

Daar is 'n gerieflikheidswinkel met pasteie en ander maaltye wat warm gemaak kan word op die perseel en gaste kan op die stoep ontspan en 'n koppie koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is 24 uur-sekuriteit wat aan 'n gewapende reaksie-eenheid gekoppel is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Marius E
Saam met lewensmaat
5.0
Beter as die beste. Als van inklok tot uitklok was hemels, die diens,p ersoneel en die omgewing. Dankie weereens, sien julle binnekort wee.
Apr 2023
Mcayla S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies! Ons het lekker geslaap, en sommer tuis gevoel!
Jan 2023
Gretha R
4.8
Ons was baie vriendelik ontvang en als was skoon en netjies. Sakhile het ons ingeboek en saam die lys afgemerk. Ek het bespreking gedoen vir 2 plekke ...
Sien meer
Jul 2023
Hester V
4.4
Gebruik as oornag oppad na Mozambiek. Baie veilige, netjies en gerieflike eenhede langs N4. Perfek vir oornag naby grenspos. Die winkeltjie het bier, ...
Sien meer
Jun 2023
Anel E
Saam met vriende
4.4
Oornag op pad na Mosambiek. Naby die grens. Eenvoudig en skoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 237

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Komatipoort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015110a1e7026bf8dfa06fc5f0e68595f189fc0433e109712189fe6334bf7857fc7bbaf772e1885e918b717442c8da46e963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Off the N4 Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.444107026777 31.934096576721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang