Klapmuts Akkommodasie by Sleepy Willow Country Accommodation | LekkeSlaap
+21

Sleepy Willow Country Accommodation

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 The Valley-pad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sleepy Willow Country Accommodation bied 'n selfsorgkothuis en is tussen Stellenbosch en die Paarl in Klapmuts geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

Die kothuis is smaakvol versier en is 'n privaat, losstaande eenheid met 'n privaat oprit en ingang. Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Die 1 kamer het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea wat ook sitplek en 'n TV met 'n USB-koppelpunt het.

Daar is 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese oond, gasstoof en skoonmaakmiddels. Ander geriewe sluit gratis WiFi en privaat braaigeriewe in.

Die eiendom is op 'n plaas met 'n rustige atmosfeer en baie oop ruimtes aan die voet van die Simonsberg waar jy rustig kan gaan wandel, voëlkyk en meer. Sleepy Willow is ook naby verskeie wynlandgoedere en ander besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Sleepy Willow Country Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Sleepy Willow Country Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R44 The Valley-pad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sleepy Willow Country Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 The Valley-pad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c58b4b8eae665094ca11a0366540b0e25503d339c0fc973607bbfc4ec65a546c0dff57e17be0e22b76a1e5f600074a4cf19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 R44 The Valley Road Klapmuts 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -33.833391918323 18.881698697805
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za