Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleigh Street Self-catering House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleighstraat 99, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sleigh Street Self-catering House bied selfsorgverblyf in Country Club in Langebaan. Dit is naby die strand, verskeie winkels, restaurante en Club Mykonos.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste (8 volwassenes en 2 kinders). Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8. Die sitarea het gemaklike banke en lei na 'n stoep. Die braaikamer op die boonste verdieping het 2 slaapbanke en 'n gastetoilet.

Daar is ook 'n braai-area met 'n ingeboude braai. Die eenheid het 'n dubbelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Sleigh Street Self-catering House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Sleigh Street Self-catering House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jean and Anna Maria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Jaar gelys 8

Ligging

  • Sleighstraat 99, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sleigh Street Self-catering House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleighstraat 99, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvfVBID2FKLixkEfm5oePxCkfBMQyOXPYiwd8bPAnY4ar5xY2FM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 99 Sleigh Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.08806 18.04962
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem