Slice of Paradise

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Slice of Paradise is 'n woonstel vir 2 wat reg teen die strand in Langebaan geleë is.

Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, asook WiFi.

Die woonstel lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en daar is parkeerplek.

Langebaan is ideaal vir watersport, soos water- en jetski, seilplank-, vlieërbrander- en branderplankry, kajak en kanovaar. Die Weskus Nasionale Park bied verskeie staproetes en is 'n magdom voëls, plante en ander diere se tuiste.

Slaapplek

'n Bespreking by Slice of Paradise sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Slice Of Paradise gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false