Smarag Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Patrick And Charne M - Des 2023
Algehele gradering
A relaxing and peaceful gem of a place.
Smarag Cottage se terugvoer
Thank you, Patrick. I'm so happy that you had a wonderful stay at Smarag. Please come and visit again.
Anika K - Jul 2023
Algehele gradering
If I had the time I would have stayed longer.
Smarag Cottage se terugvoer
Thank you so much! Such a pleasure to have guests like you staying with us.
Please come and visit us again.
Christo H - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige stukkie natuur met al die geriewe.
Smarag Cottage se terugvoer
Baie dankie Christo. Waardeer. Dis so lekker om gaste soos julle te ontvang. Kom gerus weer.
Johlene R - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Smarag Cottage se terugvoer
Baie dankie Johlene. Bly julle het lekker gekom. Kom gerus weer.
Johannes B - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Smarag Cottage se terugvoer
Thanks so much, Johannes. Such a pleasure to have guests like you. Hope to see you again.
Simon V - Apr 2023
Algehele gradering
Veiligheid was 'n probleem.
Aj B - Mrt 2023
Algehele gradering
Vreedsaam, rustig en genotvol!
Smarag Cottage se terugvoer
Baie dankie Aj! Dis lekker om gaste soos julle te ontvang.
Karel V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, smaakvol, vol karakter en goed toegerus.
Smarag Cottage se terugvoer
Dankie Karel, bly julle het dit geniet.
Chantal W - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker, rustige plekkie. Sal enige tyd weer gaan.
Smarag Cottage se terugvoer
Dankie Chantelle! Bly julle het lekker gekuier.
Chantel B - Jan 2023
Algehele gradering
Loved it.
Smarag Cottage se terugvoer
Thank you Chantelle. Love having guests like your family. Regards. Alicia
Alta W - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing.
Smarag Cottage se terugvoer
Baie dankie Alta. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Leandri H - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige kothuis en vriendelike mense.
Smarag Cottage se terugvoer
Baie dankie Leandri. Waardeer dit baie. Julle twee is altyd welkom.
Valerie L - Des 2021
Algehele gradering
Awesome en Rustig.
Smarag Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review Valerie. Bly julle het dit geniet! Kom asb gerus weer!
Sevey L - Nov 2021
Algehele gradering
Was 'n netjiese en pragtige huisie met mooie natuur.
Smarag Cottage se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit en om gaste soos julle te ontvang. Kom gerus weer.
Alicia
Scharia M - Nov 2019
Algehele gradering
Beslis 'n plekkie om 'n naweek te vervolmaak!
Lees meerSmarag Cottage se terugvoer
Hi Scharia,
Baie dankie vir die mooi resensie! Ek is bly julle het dit geniet.
Teunis N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi en baie groot spasie vir die geld wat jy betaal.
Elizabeth R - Des 2018
Algehele gradering
Goed genoeg vir een aand se verblyf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porsie 10 van Bakkeley Plaats, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap