Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smartieboks @ Hart

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal-weg 6, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Smartieboks @ Hart is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste en is net 750 m van die strand en Hartenbos Waterfront af.

Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan etes rondom die etenstafel geniet en daar is ook 'n TV en onbeperkte WiFi.

Die woonstel lei na 'n tuin waar gaste privaat braaigeriewe het. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Gaste kan lekker op die strand ontspan, visvang, swem en walvis-, dolfyn- en robkyk tussen Mei en November. Besienswaardighede sluit die Waterpark, Hartenbos Seefront waar gaste kan inkopies doen en eet en die ATKV-Hartenbos Museum in.

Slaapplek

’n Bespreking by Smartieboks @ Hart sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Smartieboks @ Hart
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Roodewal-weg 6, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smartieboks @ Hart het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal-weg 6, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10ea7e2076de4b73b9da7850e6cd0d9f12d906958eecccdc08b4556d870f5c18b5517faf22e8eac2ee7a74bbdaaae1c0b01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 Roodewal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1303418 22.1109554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem