by Smithland Guest Apartments | LekkeSlaap
+51

Smithland Guest Apartments

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 168 resensies vir Smithland Guest Apartments
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ronel C - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Baie behulpsaam en het elke dag kom vra of ons iets nodig het en plek skoongemaak.

Pierre D - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Besigheidsreis

Absolutely awesome!

Clean, tidy, neat. Very well-maintained!

Johan V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Sentraal en skoon.

Die plek is netjies en skoon, ligging is sentraal veral as jy die hospitale moet besoek. As jy nie van vliegtuie hou nie kan die klank jou pla, maar vir my kinders was dit besonders om al die vliegtuie bo oor ons te kon sien. Lekker om na 'n besige dag in te stap in 'n plek wat skoongemaak is.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit.

Smithland Guest Apartments
Patencia C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patencia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and quiet.

I will surely return to the establishment. Enjoyed our stay very much. Next stay would like to enjoy the pool, as it was to cold on our stay to enjoy the pool.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Thank you Patencia. I am glad you enjoyed it.

Smithland Guest Apartments
Roydon C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roydon C
Saam met vriende

Just what the doctor ordered.

Great time. Will go back for sure!

Gerhard R - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing in 'n ruim woonstel.

In vergeleke met talle ander gastehuise waar ons voorheen tuisgegaan het, was Smithland ruim en gerieflik. Vloere was egter nie skoon nie en stof onder bed was onaanvaarbaar. WiFi het ook nie gewerk nie.

Phil T - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil T
Gesin met tieners

Netjies, skoon, perfek.

Hierdie was presies wat ons nodig gehad het. Die plek is netjies en skoon en vir ons doeleindes was die ligging ideaal. Die matras op ons bed was fantasties, wens ek kon hom saamneem huistoe.

Elzette Z - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was pleasant, very nice, quiet place.

Washbasin in bathroom and sink in kitchen were blocked, maybe provide a plunger. Also, please supply some cleaning stuff (Handy Andy) to clean the bath when cleaners don't clean on Sundays.

Dominique M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique M
Gesin met tieners

Excellent value for money. Clean linen, fully fitted apartment. Will definitely recommend.

Clean, plenty of towels. Tea, coffee and milk were provided. Complimentary soaps in the bathroom. Quiet apartment block. Pool was nice and clean. Safe parking. Free WiFi. Will definitely stay there again.

Viana V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Viana V
Saam met vriende

Groot geraas.

Ons was tot 3 uur wakker as gevolg van geraas van ander inwoners.

Carina M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carina M
Saam met vriende

Ontspanne.

Baie netjies, dankie.

Nazreen M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazreen M

All round great service and stay.

From the beginning of the booking arrangement, to the stay, the services was outstanding.

Annare S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annare S
Gesin met tieners

Beslis die moeite werd.

Aangename ervaring, lekker gebly, personeel was behulpsaam en vriendelik. Die woning was skoon en netjies en het als in gehad wat nodig was vir 'n gerieflike oornag.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit!

Smithland Guest Apartments
Sonia C - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C
Saam met vriende

Fantasties.

Woonstel was meer as voldoende en was baie entjies. Alles was daar wat ons benodig het en veiligheid was tops. Sal die plek aan enige een aan beveel en was baie goed ontvang.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit!

Smithland Guest Apartments
Linda V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met tieners

Baie mooi, skoon en netjies met 'n heerlike swembad.

Sal net graag steakmesse in die kombuis wil sien. Verder was dit baie mooi skoon, netjies, veilig en 'n absolute plesier om daar te kon bly.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit.

Smithland Guest Apartments
Shamal Z - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shamal Z
Gesin met klein kinders

Heerlik! Naby winkels!

Baie netjies, goeie ligging!

Rebecca K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca K
Besigheidsreis

Most affordable for all that you get.

Cleanliness, spacious and peaceful.

Mervin W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin W
Gesin met klein kinders

Die plek was mooi ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Die mense was vriendelik. Handdoeke was gereeld omgeruil. Die plek was skoon. Ons kon braai, swem en lekker verkeer op die perseel. Ons het baie veilig gevoel.

Lynette V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Dit was baie lekker en rustig.

Dis baie veilig en privaat.

Zakariya P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakariya P
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our stay. Feels home.

We really enjoyed our stay. It's a peaceful area. Totally feels like home. Kids loved it too. Very helpful staff, I completely recommend this accommodation. Definitely staying next time.

Janine N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Gesin met tieners

Pleasant.

Good value for money.

Sonja S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Gesin met klein kinders

Nice, safe and neat.

All well arranged for key and drop off. Will definitely make use of them again.

Shaun C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun C
Gesin met klein kinders

Was mostly out but satisfied with the accommodation.

Highly recommended. Safe environment. Clean on arrival. Client service up to standard.

Elrich E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrich E
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Sal baie meer geniet het as ons kon braai, reënweer dit nie moontlik gemaak nie. Afdak vir braai of binnebraai is reg vir winterreën of onverwagte somerreën.

Mishka C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C
Saam met vriende

Always a pleasure at Smithland, very friendly staff.

Very friendly and I will always recommend to family and friends.

Nadia V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Vakansie.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Die 8-bedwoonstel is nie vir my baie veilig nie. 'n Elektriese heining sal meer gerustheid bring.

Mishka C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C
Saam met vriende

Relaxation.

We really enjoyed our stay, the host was very friendly and assisted us well. The fresh towels in the morning and clean the apartment was good, overall we enjoyed our stay and will book again. The agents was very helpful as always, thank you.

Abongile K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abongile K
Saam met vriende

Excellent.

People and the staff were friendly, the guests house was clean and tidy. We had a great weekend.

Mishka C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C
Saam met vriende

Amazing, above my expectations.

The apartment was neat and spotless, the tea tray was accompanied by nice fresh biscuits. The cleaning lady arrived the following morning with fresh towels and to clean the apartment, well, this I did not expect. The peace and quietness was amazing and it was nice just to unwind a bit. The host going the extra mile to call me to confirm the time of arrival. I will definitely book again and recommend it to friends and family. The LekkeSlaap consultant was very helpful and kept me posted on the feedback of my booking overall, very impressive, thank you.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Thank you for your positive review.
We are happy to hear you had a good time!

Smithland Guest Apartments
Charlotte D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D
Saam met vriende

Had an awesome time.

Will definitely recommend it to others and will go again.

Donovan M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan M

Clean comfortable but very noisy neighbours.

The apartment was clean and well furnished. The only complaint I had was neighbours constantly playing music loud from morning to 11 pm.

Yolande J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande J
Gesin met tieners

Die plek is netjies, elke dag vars handdoeke, vriendelike skoonmakers.

Sou aanbeveel dat elke eenheid sy eie braai-area het, of braai-area naby die eenheid.

Andiswa M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andiswa M

Everything was superb.

Thank you for your hospitality.

Petro W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Petro W
Gesin met klein kinders

Uiters swak.

Nie geskik vir kinders nie.

Angelo J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo J
Gesin met tieners

Uitstekende tyd gehad. Baie mooi ingeruim, het dit baie geniet.

Sal dit aanbeveel aan familie en vriende. Baie lekker tyd gehad.

Nichole P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichole P
Saam met eggenoot / lewensmaat

I really enjoyed the peace and quiet.

From a long week of work to the best relaxation.

Elmien T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon.

Als wat ons nodig sou hê was daar.

Chanice M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanice M
Gesin met klein kinders

Baie goeie keuse, baie netjies en veilig. Definitief 'n eerste keuse!

Ons het 'n wonderlike ervaring by hierdie akkommodasie ondervind en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.
Groete
Smithland

Smithland Guest Apartments
Archie B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Archie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Only a one night stay for funeral.

Central, convenient and neat accommodation. Reception was excellent. Follow up communication after booking is awesome.

Phillip L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip L
Gesin met tieners

Heerlike, vinnige kuiertjie in Kaapstad en die omgewing.

Ons het na 'n plekkie gesoek waar ons vier vir twee aande kon oorslaap terwyl ons bedags die Kaap probeer deurkyk het. Hierdie klein, dog netjiese, skoon en praktiese eenheid het uiteindelik bewys dat dit presies was wat ons wou gehad het.

Maryke V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons is baie gelukkig gewees met ons verblyf by Smithland Guest Apartments. Baie goeie aanduidings om die gastehuis te kry en die diens wat ons ontvang het was baie goed. Ons plekkie was mooi skoon met veilige parkerings. Ek sal Smithland beslis aanbeveel.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Smithland Guest Apartments
Logie F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logie F
Gesin met tieners

Baie gerieflik vir ’n vinnige oornag.

Die plekkie is skoon en veilig en die mense is baie behulpsaam.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Smithland Guest Apartments
Beverley K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley K
Gesin met klein kinders

Dit was goed.

Dit was goed en sentraal. Nie baie stil nie, want van die gaste het nie-betalende gaste ingelaat en tot laat in die aand geraas en partytjie gehou - dit was nie goed nie.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Goeie dag. Ons is jammer om hiervan te hoor. Indien u weer by ons boek moet u asb dadelik vir ons in kennis stel van enige iets wat pla sodat ons dit onmiddelik kan regstel.
Groete,
Smithland

Smithland Guest Apartments
Stephanie G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie G
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Ons het lekker gebly, die ander gaste was bietjie raserig. Ons het twee nagte daar spandeer, was goed genoeg vir ons.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Jammer oor die ander gaste. Ons het n 24uur kontak nr. indien julle dalk weer hier bly en daar enige geraas sou wees. Groete Smithland

Smithland Guest Apartments
Arshad S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arshad S

Great stay.

As a youngster I wouldn't recommend it, as it is more of a quiet environment, but it was still a great stay. I would recommend it if you are wanting to get away for some peace and quiet.

Yolande M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M

Fantasmagories.

Swembad was vuil en groen.

Llulane A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llulane A
Gesin met klein kinders

Perfek en baie gerieflik!

Baie netjies en skoon, sal dit defnitief weer gebruik.

Tokkie W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie W
Gesin met klein kinders

Netjiese gerieflike eenheid.

Ons het heerlik gewoon. Die personeel is ook almal baie behulpsaam en vriendelik!

Jetske F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Piepklein, veilig en sentraal geleë.

Piepklein (maar baie goed ingerig).

Odette F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Odette F
Gesin met klein kinders

My sus besoek wat kanker het.

Alles was goed. Al klagte is die WiFi. Ek kon glad nie werk doen nie aangesien die WiFi non-existing was. Moes na 'n plek gaan met WiFi om emails op te vang.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Goeie dag
Dankie vir u terugvoer.
Ons is jammer oor die wifi. Dit het nog nooit gebeur dat dit nie werk nie. Moontlik het iemand in die woonstel waar die router was die prop uitgetrek. Indien u weer by ons bly, kontak ons asb. dadelik dat ons dit onmiddelik vir u kan uitsorteer.
Groete
Smithland

Smithland Guest Apartments
Davienne C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davienne C
Gesin met tieners

Baie lekker en gemaklik

Ons het regtig waarde vir ons geld gekry n baie lekker gebly

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly u het dit geniet! Ons sien uit om u weer te verwelkom!

Smithland Guest Apartments
Sarie M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig baie lekker gebly

Rustig , veilig, skoon

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit en hoop om julle gou weer te sien.

Smithland Guest Apartments
Faizel R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizel R
Gesin met klein kinders

Perfect.........

Perfect......sal enige persoon nader om da te gaan slaap

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Ons waardeer dit en sien uit om u weer te verwelkom!
Groete
Smithland

Smithland Guest Apartments
Berinise M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berinise M
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet baie rustige plekkie.

Ek sal beslis weer kom en my vriende en familie jul plekkie aan beveel. Ek het gehou van die rustigheid en die sekuriteit is goed. My kinders het die swembad geniet en was lekke afkoeling vir die weer. Die plekkie was bietjie klein maar sal 'n volgende keer 'n groter kamer met meer ruimte boek. Baie dankie.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. ons waardeer dit.
Groete,
Smithland

Smithland Guest Apartments
Rose C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose C

Very cosy, cost-effective and fabulous.

People really enjoyed themselves.

Gina G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina G
Besigheidsreis

Pragtige woonstel.

Mooi, rustig en veilig. Geniet dit baie.

Dot G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot G
Gesin met tieners

The flat was very clean, service was great.

It was a very relaxing week. Very peaceful. My family and I really enjoyed it. Would highly recommend.

Nicolene E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Gesin met klein kinders

Ons het so lekker gebly.

Smithland was netjies en skoon. En baie gerieflik vir ons gesin met 3 klein kinders.

Jane M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane M
Gesin met klein kinders

Very good.

We enjoyed our stay and every one was happy and wanted to stay longer.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Thank you Jane, we are happy to hear you enjoyed your stay

Smithland Guest Apartments
Zamile T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamile T
Gesin met klein kinders

Fantastic venue.

We were 2 families and the 3 bedroom was just perfect to accommodate all of us. We would certainly love to stay at this venue the next time we in Cape Town.

Marthinus A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus A
Gesin met tieners

Baie lekker.

Kan verbeter op potte.

Cornell G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell G
Enkelreisiger

Smithland is the best accommodation in the Parow/Bellville/Brackenfell/Durbanville area.

Very convenient and central. Units are very clean and you have your privacy. Reception lady is very friendly and willing to assist. I will stay at Smithland any time, any day. Only negative is that the Wi-Fi did not work.

Vannessa W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vannessa W
Saam met vriende

Peaceful, secured and very at home.

This place feels like home away from home. I love the fact that it's secured and so peaceful. Workers are very friendly as well. I'll choose this place over and over again.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Thank you so much for your review, it is much appreciated.

Smithland Guest Apartments
Dealshaad S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dealshaad S
Saam met vriende

Beautiful.

Baie gowd toegeruste woonstelle. My vriende en familie het dit so baie geniet en wil beslis weer vir Smithland besoek. Die ontvangsdame, Lindi, was baie professioneel en vriendelik. Puik diens.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
Lekker dag,
Smithland

Smithland Guest Apartments
Faith M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay.

We have a good stay and everything we needed was around the corner.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie ons waardeer u terugvoer.
Lekker dag, Smithland

Smithland Guest Apartments
Alida V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ek sal beslis weer hier bly. Dis lekker toeganklik en naby lughawe. Vriendelike dames in kantoor.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Lekker week!

Smithland Guest Apartments
Evelyn C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn C
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker

Ons het dit baie geniet daar.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie Evelyn

Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Lekker dag
Arlene

Smithland Guest Apartments
Willem L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Smithland was baie veilig en woonstel was netjies en skoon. Ons het egter by ons kamer, no.3 ervaar dat ons bad nie 'n prop het nie en moes die kombuis sink s'n gebruik. Andersins was dit fantasties.

Katy H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy H
Gesin met tieners

Ons sal enige tyd teruggaan, want ons het geborge en veilig gevoel en dit was 'n aangename tyd saam.

Smithland word met graagte aanbeveel, want ons is veilig en die plek is spotless skoon en ons het gemoedsrus gehad. Goeie diens wat opreg waardeer word. Hou dit so. Hulle is ons nr. 1 plek in die stad.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Smithland Guest Apartments
Magdalena M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Gesin met tieners

Gasvry.

Baie mooi en rustige omgewing.

Katy H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy H
Gesin met tieners

Clean and safe place and we enjoyed our time there.

See stars.

Rebecca C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca C
Saam met vriende

The place is so awesome. Nice neighbourhood and the service is out of this world.

I would recommend the place to anyone. Absolutely perfect.

John K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Saam met vriende

Gerieflik ingerig, stil omgewing en naby die stad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die sitkamer is lekker gesellig. Mens voel veilig en die omgewing is nie te besig nie. Ontvangs was vriendelik en flink.

Christie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie B
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our stay and will recommend anybody with family to stay here.

Sal enige tyd dit aanbeveel en het dit baie geniet.

Corne V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

'n Plesier om daar te bly.

Dis die tweede keer dat ons daar bly, en weereens 'n plesier gewees, goed geleë en baie netjies. Ons was effe vroeg vir inteken en hulle het 'n plan gemaak om ons rond te skuif dat ons 'n klaar opgemaakte woonstel kon kry. Kan Smithland beslis aanbeveel.

Amanda W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Amanda W
Saam met vriende

Die plek by Smithland is skoon en netjies, die onvangs en personeel baie vriendelik, het lekker geslaap.

Sien sterre.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly.

Smithland Guest Apartments
Amelia F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia F
Gesin met klein kinders

Aangename en gerieflike verblyf met baie vriendelike en behulpsame personeel.

Smithland lewer baie goeie diens en doen regtig baie moeite om hul kliënte welkom te laat voel.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Groete,
Smithland

Smithland Guest Apartments
Dawne-lize V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawne-lize V
Gesin met klein kinders

Dit was lekker.

Op die inligting wys daar dat WiFi beskikbaar is, maar daar was geen WiFi nie. Dit is maar al waarmee ons nie tevrede was nie. Was ook amper net daar om te slaap, maar dit was lekker.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

More, dankie vir u terugvoer. Ons het Wi-Fi routers beskikbaar by die kantoor. U kan net volgende keer daarvoor vra.
Groete
Smithland

Smithland Guest Apartments
Annelie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Gesin met klein kinders

Was regtig baie spesiaal en lekker.

Baie dankie die verblyf was baie netjies en lekker. Ons het dit so geniet. Sal julle net asb. die ontbyt se terugbetaling kan reël. Daar was nie ontbyt vir die Sondagoggend nie en dit was geen probleem vir ons nie. Baie dankie en voorspoed verder.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons maak so. Lekker dag.

Smithland Guest Apartments
Henk L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L
Saam met vriende

Gemaklik.

Baie lekker gebly dankie. Is ook baie sentraal.

Anton D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Gesin met tieners

Goed.

Baie goed en netjies vriendelike personeel. Sal net aanbeveel dat daar 'n nuwe stortkop in stort aangebring word.

Marisa F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa F

Waarde vir geld.

Gerieflik, veilig, netjies, vriendelik, waarde vir geld.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit. Groete Smithland.

Smithland Guest Apartments
Daleen H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen H

Veilig.

Baie lekker gebly.

Liezel B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Saam met vriende

Dit was gerieflik en netjies.

Ons het dit geniet. Personeel was vriendelik en ons verblyf was baie gerieflik.

Leani H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani H
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar en netjies.

Baie netjiese verblyf en diens baie goed.

Ella D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met vriende

Fantasties.

Was ongelooflik en baie naby aan alles, maar baie rustige omgewing.

Heidi C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en waarde vir geld.

Ontvangs was baie vriendelik. Die verblyf was netjies. Die toegang tot die snelweg en winkels was skitterend. Sal net aanbeveel dat 'n donker doek oor die bed/sitbank geplaas word en nie net die beddegoed oop los nie. Ons het ook geen toegang tot internet in die woonstel gehad nie.

Andre D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Gesin met tieners

Goed.

Aangenaam, naby lughawe en sentraal.

Cornel J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel J
Gesin met tieners

Verras.

Ons het meer ontvang as wat ons verwag het. Kamer het 'n haardroër en naaldwerk-kit. Strykyster en strykplank in kombuis en baie lekker koekies as 'n geskenk. Ook DSTV vir kinders.

Wendy J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wendy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stuffy, cramped, converted single garage - awful!

At first we were amused by the tiny unit squashed between 2 duplex units. It was clearly a single garage belonging to one of the duplexes that had been converted. Inside it was hot and stifling and the noisy, wobbling ceiling fan did nothing to help. We were forced to sleep with the unbarred "bathroom" windows wide open - it would have been easy for an intruder to get in through them. We also had to have the bedroom / lounge sliding door open to get some air. This door had a security gate but didn't stop a beggar from sticking his hand into our unit, opening the curtains and surveying the room! The kitchen has a shelf with 2 stools underneath - an attempt at a breakfast nook. It was impossible to use it as the short, narrow shelf was filled by the kettle,toaster and minute oven / 2-plate stove. For R650 this was a rip-off and should be marketed honestly - there were no photos of this unit.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Hi Wendy,

I am sorry for the experience you had at Smithland. The unit you chose is the cheapest unit available and actually the most popular unit. We have not had any complaints before but will have a look at the fan and bathroom window.

If you wanted a bigger unit, we would have gladly swapped your room for a 1-Bedroom apartment had we known you were not satisfied. Unfortunately, we cannot do much after you have checked out and would have appreciated your feedback while you were here so to address your concerns immediately.

Smithland Guest Apartments
Tiaan S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tiaan S
Gesin met tieners

Gemiddeld.

Die plek is netjies en skoon. Ongelukig is die bure baie raserig.

Laudine J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laudine J
Gesin met klein kinders

Velig, rustig, vriendelike en behulpsame dienste.

Vanaf arrivering was ons met ope arms ontvang. Ek het so lekker gekuier by die plekkie dat ek eintelik hartseer was ek moet gaan. Jy het nie van enigeiemand geweet nie so rustig was dit gewees. Die staff was so vriendelik. Ons plekkies was elke dag skoongemaak. Niks van ons was weg nie. Ek het n N$30 daar gelos in die skinkbord wat ek vergeet het. Ek het dit kom kry toe ek terugkom. Die mense is regtig waarde vir geld. Elke dag vars handdoeke. Die mense het my deur alles gevat en verduidelik hoe alles werk. Ek is so verbaas van goeie diens deesdae gebeur nêrens meer. Ek sal enigetyd enigiemand aanbeveel om daar te bly. Ek en my man en kinders het baie lekker gebly. Baie dankie Smithland en LekkeSlaap dit was nou puik diens op 'n ander graad.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie Me Januarie, ons waardeer die positiewe terugvoer en ons is so bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Die Kaap het sulke vriendelike gaste soos julle nodig.

Smithland Guest Apartments
Madelein S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S
Gesin met tieners

Dit is waarde vir geld.

Maklik om Smithland te kry, baie vriendelike ontvangsdame. Veiligheidskompleks.

Sonja F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Saam met vriende

Wonderlike skoon verblyf - dankie!

Was heerlik om daar te bly - uit die 'rush' van die stad maar tog redelik naby aan alles. Skkon beddegoed en handdoeke asook die daaglikse skoonmaak - dit was great om daar te kon bly! Baie dankie!

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons is bly u het dit geniet.
Groete
Smithland

Smithland Guest Apartments
Rozanne G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne G
Gesin met klein kinders

Baie mooi plekkie.

Baie oulike plekkie. Kamers netjies. Net jammer baie goggas soos kakkerlakke kom in.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Goeiedag.

Dankie vir u terugvoering. Jammer oor die goggas. Ek vermoed dit moet van buite af ingestap of gevlieg het omdat ons woonstelle almal gespuit is. Ons sal in elk geval na die probleem kyk en n oplossing vind.

Groete
Smithland

Smithland Guest Apartments
Nelmari C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari C

Fantastiese plek, diens en ligging.

Sal vir seker weer daar bly.

Ilze K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Gesin met tieners

Smithland was 'n aangename verrassing!

Smithland weet hoe om in klein detail hul gaste se verblyf aangenaam te maak. Die dekor, netheid en veral die pakkie koekies was alles faktore wat ons verblyf heerlik gemaak het. Ons kon veral lekker rus na 'n lang pad. Baie dankie!

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Ons is bly u het dit geniet!! :) Lekker dag!

Smithland Guest Apartments
Vikash N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vikash N

Fantastic and friendly!

The unit was clean, staff was very friendly and accommodating. Unit was well equipped, spacious and close to all amenities. Safe and well maintained. Will definitely recommend to other people.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Thank you so much for your review! Have a lovely day.
Smithland

Smithland Guest Apartments
Elizma H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elizma H
Gesin met klein kinders

Stort was verstop. Badkamerdeur raas hard as mens dit oop of toe maak. Een nag het mense teen middernag opgedaag en die hele kompleks wakker geraas. Die geraas het aangehou tot na 1 uur die oggend.

Sien sterre.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Goeie dag
Ek is jammer vir die slegte ondervinding wat u gehad het. Ons het 'n onderhouds-span wat na die probleme kan omsien, indien ons daarvan ingelig word. Ek sal nou gou kyk watter woonstel dit was sodat ons kan seker maak dit is reg. Ek vra omverskoning vir die groep en ek sal met die sekuriteitswag opvolg waarom hy hulle nie stil gemaak het nie.
Groete
Smithland

Smithland Guest Apartments
Antoinette C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette C
Gesin met klein kinders

Baie lekker daar gebly.

Al probleem is die mense raas maar baie. Want woonstelle is maar naby mekaar, hoor alles wat die mense gesels ens. Maar het lekker gebly en sal weer daar gaan bly as ons Kaap toe kom. Het alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly! Uitstekende ligging. Mense raas net so bietjie maar is verstaanbaar omdat die plekke bymekaar is.

Caroline R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline R
Saam met vriende

Dit was fantasies!

Het verblyf baie geniet, maar dit was ongelukkig hopeloos te kort want ek kon net 1 nag van 2 nagte daar slaap. Ek moes 1 nag kanselleer weens onvoorsiene omstandighede en moes inderhaas terug kom na Mosselbaai om te werk. Weet nie wanneer presies ek weer in stad sal wees nie, maar sal definitief Smithland kies indien ek in die Kaap moet wees.

Werner M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Saam met vriende

Hier het ons lekker gebly.

Ons woonstel was mooi skoon en die mense was lekker vriendelik en professioneel. Ek kan Smithland aanbeveel en sal self weer hier kom bly!

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.
Groete
Smithland

Smithland Guest Apartments
Jo-mari R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jo-mari R
Enkelreisiger

Gastehuis was sentraal geleë en naby aan plekke wat ek besoek het.

Ek het Donderdag die 20ste April hier gearriveer en weereens het die DStv nie gewerk nie. Die ontvangsdame het alles probeer maar nie reggekom nie. Ek is in Olympus oorkant die straat ingeboek vir die aand. Die volgende dag 5 uur het die tegnikus eers opgedaag en ook nie reggekom nie. Ek is weer ingeboek in dieselfde eenheid as die vorige dag eers nadat ek gekla het. Die studio eenheid was ook baie klein gewees.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Goeie more mevrou, dankie vir u terugvoering. Ek het reeds vir u 'n epos gestuur om verskoning te vra en het nie 'n antwoord van u af gekry nie.
Hierdie is die epos wat ek gestuur het ingeval u dit nie gekry het nie:

Goeie more mevrou

Ek wil net om verskoning vra vir die ongerief wat u ervaar het tydens u verblyf by Smithland.

Jammer dat u so rond geskuif moes word as gevolg van die DStv wat nie gewerk het nie.

Ons vra om verskoning daarvoor en wil u verseker dat dit nie die tipe standaard is wat ons hier handhaaf nie.

Ons hoop u het die naweek verder geniet.

Groete

Arlene Brink
Bestuurder

Ek vra dan net weer om verskoning. Die DStv kabels is ongelukkig iets wat ons nie self kan regmaak nie en die tegnikus kon eers 17:00 die middag na ons toe kom om dit reg te maak.
Groete
Arlene

Smithland Guest Apartments
Doret F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret F
Saam met vriende

Baie gerieflik, skoon en netjiese plek.

Baie lekker plek behalwe vir die feit dat mense op boonste vloer tot vroeë oggendure geraas het elke aand van ons verblyf. Dit was baie frustrerend aangesien ons die marathon kom hardloop het en nie veel slaap ingekry het nie.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Beste Doret,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor van die geraas. Indien u weer by ons kom bly, neem asb kennis dat ons n 24 uur selfoon nommerr het wat u enige tyd van die nag kan skakel vir enige klagtes. Ons reageer dadelik daarop.

Groete,
Smithland

Smithland Guest Apartments
Gloudina H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gloudina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en wonderlik.

Smithland is op 'n stil area, veilig en baie netjies.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Lekker dag!

Groete,
Smithland bestuur

Smithland Guest Apartments
Pieter D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Onverbeterlik, pragtige plek, kamer baie netjies.

Baie tevrede met die ontvangs en kamer. Geskik geleë waar alle moontlike plekke bereik kan word. Tygervallei is 'n klipgooi ver.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Lekker dag!

Groete
Smithland

Smithland Guest Apartments
Tossie M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M
Gesin met tieners

Klein maar goed ingerig.

Lekker gebly, ontvangs was goed.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Beste Tossie,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Lekker dag!

Groete,
Smithland bestuur

Smithland Guest Apartments
Isolde V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde V

Baie netjiese, gerieflike verblyf.

Sien die sterre.

Koos F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koos F
Besigheidsreis

Gerieflike verblyf.

Die plek is netjies en baie skoon en die linne word gereeld gewas. Sekuriteit en parkering is goed. Die stort in die bad is nie baie gemaklik nie en nie voldoende plek vir meer as een handdoek nie. Is baie raserig in die eenheid aan die bokant en elke beweging is duidelik hoorbaar. Dit neem ook tyd om gewoond te raak aan die vliegtuie wat kom land. Die DSTV kanale wat op die inligtingsblad gegee word is nie wat beskikbaar is nie - die kanale tot beskikking is baie minder.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Mnr Fourie
Dankie vir u terugvoering. Ons sal kyk na die DStv kanale en ons sal seker maak dat die korrekte inligting aangedui word.
Lekker dag
Smithland

Smithland Guest Apartments
Delicia C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delicia C

Dit was 'n fantastiese kuier gewees.

Sien sterre.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Goeie more. Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit. Lekker dag. Smithland span.

Smithland Guest Apartments
Cobus S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil area, uitstekende diens ontvang.

Lekker stil omgewing, goeie diens ontvang, baie sentraal geleë.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Goeie more. Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit.
Lekker dag!
Smithland span

Smithland Guest Apartments
Eric D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid was klein, maar netjies met al die nodige fasiliteite.

Sien die sterre.

Milka E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milka E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en heerlik geslaap.

Ons woonstel was baie netjies en gerieflik. Ek was verras dat die woonstel elke dag gediens was en ons elke dag skoon handdoeke gekry het. Dit was 'n heerlike bonus.

Emmerentia E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia E

Die verblyf was wonderlik, gerieflik, netjies en sentraal geleë.

Het lekker gebly.

Karen S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met vriende

Baie netjiese plek en baie veilig en baie goeie diens gehad.

Baie netjies en goeie diens.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit!

Smithland Guest Apartments
Alison A - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison A
Enkelreisiger

Ideal for the purpose I required.

I found the staff very helpful and friendly. The accommodation suited me as a single occupant ideally. OK for 2 persons, ie a couple possibly with a child, but definitely not for more - too cramped for 2 couples. Well equipped and attention to detail is good, eg I reported the fridge light and main lounge had blown and by my return that day it were all fixed up. Bed very comfortable. I would definitely use Smithland again if required to be in that locality. .I found it value for money. Secure with good parking.

Smithland Guest Apartments se terugvoer

Dear Alison,
Thank you for your review.
We appreciate your feedback.
Kind regards,
Smithland

Smithland Guest Apartments
Jacquie P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging