Snooze-Inn
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 156, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Snooze-Inn is in die Strand aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai.
Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die woonstel beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer, aantrekkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met ‘n stoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die sitkamer het 'n bank en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook ‘n enkelmotorhuis met direkte toegang tot die woonstel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kerkstraat 156, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Snooze-Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 156, Strand, 7140, Wes-Kaap