Snyderskloof Karoo Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R354, Keurkloof-weg, Snyderskloof Plaas, 25 km vanaf Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R3 000 per nag (vir 6 persone)
Beskrywing
Snyderskloof Karoo Cottage is 'n bekoorlike kothuis sowat 25 km van Matjiesfontein af en is gebou van klip wat in die veld opgetel is. Hier kan gaste 'n ontspannende wegbreek, 'n helder sterrehemel, asemrowende uitsigte en prentjiemooi sonsopkomste en sonsondergange te wagte wees.
Die selfsorgkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Linne, handdoeke en warmwatersakke word ook voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n gasyskas met 'n vrieshokkie, kookgeriewe, 'n piekniekmandjie en 'n fles. Die sitarea het 'n kaggel wat ook as braai-area dien en op 'n houtdek oopmaak. Daar is 'n lapa met 'n swembad en 'n asemrowende uitsig oor die Karoo net buite die kothuis.
Daar is nie elektrisiteit nie. Toebehore werk met gas en olielampe en kerse voorsien lig.
Slaapplek
’n Bespreking by Snyderskloof Karoo Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die R354, Keurkloof-weg, Snyderskloof Plaas, 25 km vanaf Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
- Gaste dink Snyderskloof Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Matjiesfontein Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R354, Keurkloof-weg, Snyderskloof Plaas, 25 km vanaf Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12