Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring Wegbreek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 200, Kranspoort-dorp, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Soetdoring Wegbreek is 'n lieflike vakansiehuis in die Kranspoort-vakansiedorp en bied gerieflike en ruim verblyf wat ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is. Die huis spog met 'n uitsig oor die bosveld waar diere vrylik rondloop.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is 'n woonstel onder die huis wat 'n dubbelbed, sy eie badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n sitarea het. In die leefarea is daar 2 slaapbanke vir 2 kinders.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en Showmax.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, gratis WiFi, 'n groot erf, 'n swembad en 'n beskutte stoep met 'n gasbraai, sitplek en 'n boma.

Slaapplek

’n Bespreking by Soetdoring Wegbreek sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Soetdoring Wegbreek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luanka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Soetdoringstraat 200, Kranspoort-dorp, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Soetdoring Wegbreek het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 200, Kranspoort-dorp, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40e2ae3d2bdde08cdcbf1f89ca86e47b3a426a6b42f5323d6c5867e4e05d00bbc7a5ae90440bb6355e0155fe75adddc8345f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 200 Soetdoring Street Kranspoort Town 1080 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.415415864316 29.433632051014
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem