Sola Gratia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sola Gratia is 'n gastekamer in Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe, hospitale, skole en die N1-hoofweg.

Die kamer het sy eie privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Daar is nie 'n wasbak vir skottelgoedwas nie. Die kamer het ook 'n TV met toegang tot die volle DSTV pakket en gratis WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by Sola Gratia sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sola Gratia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za