Sola Gratia
Opsomming van Resensie
Irene P - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekende ervaring!!
Lehlogonolo M - Okt 2019
Gemiddeld
The place is nice and quiet and is also convenient.
Nellie W - Aug 2019
Gemiddeld
Goed geleë en gerieflike plek.
Marinda F - Apr 2019
Gemiddeld
Pragtige plekkie.
Enzio P - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik en gesellig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very comfortable and cosy.
Quite a pleasant stay at Sola Gratia. Good value for money and the place is just beautiful. Would highly recommend it for a weekend away.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Headman M - Feb 2019
Gemiddeld
Dis 'n lekker plek om te slaap vir bedrag wat hulle vra.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It's a cool place to sleep over for amount of money they charge.
The only thing that they need to improve is to respond quickly to the calls.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Bianka V - Feb 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en gemaklik.
Almarie S - Okt 2018
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld maar raserige omgewing.
Lees meerHannes S - Okt 2018
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Sulana D - Sep 2018
Gemiddeld
Rustige mooi plekkie vir n oornag rus.
Niekie N - Sep 2018
Gemiddeld
Baie lekker geslaap en rustige omgewing.
Lizellè V - Aug 2018
Gemiddeld
Was gerieflik en netjies.
Hennie H - Jul 2018
Gemiddeld
Vriendelik en aangenaam om daar tuis te gaan.
Maynard V - Mei 2018
Gemiddeld
Hoogs aanbevole, waarde vir geld verblyf.
Lucas B - Mei 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Marina M - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlike halfweg stop op pad huis toe van die see af.
Wanda D - Jan 2018
Gemiddeld
Home from home.
Antoinette V - Des 2017
Gemiddeld
Wonderlik!
Joseph M - Des 2017
Gemiddeld
Stay was not the best.
Brian R - Des 2017
Gemiddeld
Had a great time.
Susan V - Des 2017
Gemiddeld
Dit was rustig, skoon en baie vriendelike diens! Ons sal weer daarvan gebruik maak in die toekoms.
Chris E - Nov 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam en vriendelik.
Lee-irwin N - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was fantasties en kliëntediens was awesome. Beveel dit aan vir enige persoon.
Annelie K - Okt 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Malerato M - Okt 2017
Gemiddeld
The place is so safe. Clean and friendly owner.
Ina R - Sep 2017
Gemiddeld
Nie die beste nie, maar genoeg komberse vir koue.
Sola Gratia se terugvoer
Ek is jammer om te lees dat die kamer nie aan jul vereistes voldoen het nie.
In my beskrywing van die gastekamer meld ek dat daar slegs basiese selfsorggeriewe is en ek stipuleer duidelik dat daar geen wasbak vir skottelgoed was is nie.
Op die fotos kan gesien word dat daar geen kombuis, of tafels en stoele is nie. Volgens my is daar geen gevaar wat die verlengingskoord behels nie.
Volgens my kamer se kenmerke bied ek geen daaglikse skoonmaakdienste nie, wat ek wel vir julle gebied het.
Let op die geadverteerde se beskrywing en kenmerke.
Anna-marie D - Aug 2017
Gemiddeld
Welcoming.
Marietjie M - Aug 2017
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige kamer.
Arnold G - Aug 2017
Gemiddeld
Vriendelike en hoflike ontvangs.
Franci M - Aug 2017
Gemiddeld
Baie netjies en ruim kamer.
James L - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Rita W - Jul 2017
Gemiddeld
Kwaliteit verblyf teen 'n baie goeie prys.
Erna M - Jul 2017
Gemiddeld
'n Baie goeie ervaring met baie vriendelike gashere in 'n uiters netjiese kamer en badkamer!
Wilfre V - Jul 2017
Gemiddeld
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Evelyn F - Jun 2017
Gemiddeld
Skoner en netjieser sal mens nie sommer kry nie.
Renske H - Mei 2017
Gemiddeld
Uitsonderlike goeie waarde vir geld!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jager-straat 16, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom