Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soleil

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Emsie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Soleil
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Brandon A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon A
Gesin met klein kinders

Stay was lovely. Flat near the mall and Club Mykonos. Safe and secure.

Beautiful flat. Clean, safe and secure. There were boardgames for my kids to enjoy. Dstv and wifi. Flat walking distance from the mall. Club Mykonos 2 m drive away. 5 m drive from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soleil se terugvoer

It was a pleasure hosting Brandon and his family. They left our unit very neat; communicated well and followed house rules. Welcome back any time.

Soleil
Juliana R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana R
Gesin met klein kinders

Self check-in. Gerieflik. Bedagsame gasvrou. Baie oulike plekkie.

Ons gesin het laat inge-check Donderdagaand. Maar het rustig ontspan en kon lekker bad en slaap. Beddens het goeie beddegoed op. Was nogal koud oor naweek. Baie gereën. Hoofslaapkamer het gelek met reën. Daar was nie matjies in badkamer nie. Het maar handdoek gebruik. Dankie vir koffie, wifi en sjokolades. Kinders het ook lekker ontspan by die TV. Ons het lekker gebraai. Baie gerieflik geleë naby Club Mykonos en om die draai van die mall. Gasvrou het gereeld weer loadshedding skedule en ook hospitaalligging deurgegee. Baie bedagsaam. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soleil se terugvoer

Dit was ‘n plesier om julle by Soleil te hê, Juliana. Kom gerus weer.

Soleil
Kay-ann P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-ann P
Saam met vriende

Lekker kuier met familie.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Skoon en netjiese verblyf. Heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soleil se terugvoer

Dit was ‘n plesier om julle by Soleil te hê Kay-ann. Gaste het ons eenheid mooi netjies gelaat. Kom kuier gerus weer.

Soleil
Elana S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gebruik maak van Soleil.

Alles is net perfek. Hulpvaardig, vriendelik, netjies, perfek geleë. Is net heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soleil se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle by Soleil te hê, Elana. Kom gerus weer.

Soleil
Jurie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Lekker plek, veilig, skoon goed geleë niks om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soleil se terugvoer

Dankie Jurie, kom gerus weer.

Soleil
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad 6, Helios Place 28, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef95f41771913dedca1cf6689bfebf2cb314cb12e85ddd1867c642725bbc480dcd908297051d012c306481231e6382bef367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 6 Mykonos Access Road 28 Helios Place 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.049190460457 18.048479608182
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem