Somerset-Wes Akkommodasie by Somer-so | LekkeSlaap
+6

Somer-so

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage-laan 6, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Somer-so is 'n lieflike privaat kamer vir 2 gaste in Die Wingerd in Somerset-Wes.

Die kamer is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë. Daar is 'n privaat ingang, koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n ovaalbad.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, stofie, oond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met DStv en WiFi word voorsien. Die kamer word 2 keer per week skoongemaak.

Die kamer lei na 'n klein stoep met 'n Weber-braai. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Wasgoeddiens kan op versoek teen ekstra koste gereël word.

Somer-so is net 1,5 km van Waterstone Village, 3 km van Somerset Mall, 4,5 km van Strand Gholfklub en 5 km van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Somer-so sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hermitage-laan 6, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage-laan 6, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV4TyHK6OwUq275Higc6OBnTz5knG7SaNf08v8QbEK1IvL4cCrP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 6 Hermitage Avenue Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.06629 18.83104
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za