Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sommerso

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odorata-straat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 485 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sommerso is in Danabaai, Mosselbaai geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dié instansie is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat slaapplek vir 6 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke met 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.

DStv is teen R45 per dag beskikbaar.

Die huis het lieflike, ingeboude braai-geriewe op die stoep en 'n Weber-braai in die agtertuin. Daar is ook 'n wasgoedlyn.

Daar is veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sommerso sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Sommerso
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrisna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Ligging

  • Odorata-straat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sommerso het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odorata-straat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f44d063d55fac734970dea362fd2ce188a60ad8d0d21d385263db415686950c61626393c2d71876b6347af479710879912d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 25 Odorata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1992881 22.0371808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem