Son en See Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Monica V - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik! Sal die plek aanbeveel met 'n geruste hart.
Son en See Selfsorg se terugvoer
Ag, baie dankie. Julle is puik, omgee huurders. Ons waardeer julle!
Lucille P - Okt 2023
Algehele gradering
Annie was baie vriendelik na 'n lang reis. Ons is begroet met lekker beskuit en vier sjokolade. Die plek was so mooi, netjies en skoon. Ons het die mooiste privaat agtertuin gehad waar ons kon braai.
Son en See Selfsorg se terugvoer
Julle is dierbare eerlike huurders. Ons waardeer sulke goeie mense.
Jolandi K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie frustrerend.
Jacques V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker kuiertjie gewees.
Son en See Selfsorg se terugvoer
Julle het ons plekkie ongelooflik netjies gelos. Baie dankie. Waardeer julle!
Melinda W - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goed toegeruste eenheid!
Schalk P - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier. Netjies, skoon en gerieflike plekkie.
Tina M - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig.
Son en See Selfsorg se terugvoer
Pragtige gaste en oulikste klein hondjie.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom