Son en See Selfsorg
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Son en See Selfsorg is in Hartenbos naby Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, die strand af, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die ruim eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus.
Die sitarea het gemaklike stoele en 'n bank en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer en bedrading saambring. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die ruim agterplaas is toegemaak en veilig.
Slaapplek
’n Bespreking by Son en See Selfsorg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Berthold Alheit-straat 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Son en See Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom