LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sonvanger | LekkeSlaap
+21

Sonvanger

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sonvanger bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis met 3 slaapkamers, regoor die see. Die huis is in Lambertsbaai en bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Die huis het 3 en suite-slaapkamers. Op die boonste verdieping is daar 2 slaapkamers met elk 'n dubbelbed en 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n pooltafel op die boonste vlak vir vermaak. Onder is die derde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 2 enkelslaapbanke vir nog 2 gaste.

Die oopplan-leefarea is onder, met 'n kaggel in die sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die huis het 2 motorhuise en 2 braaiplekke buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Sonvanger sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sonvanger
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonvanger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a073cdfbcebf9cc614e35ba04b6a8ee3ddb888a9bae691125808e970d2fc5c72c7cf995e01f5e4cc5af037c1a6e77e7acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 62 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.097475447848 18.303326103415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!