Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sophia se plekkie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Sophia se plekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marlene M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies, met alle geriewe, goeie WiFi. 'n Goeie ligging.

Dit was die tweede keer dat ons hier tuisgegaan het. Soos voorheen is ons gul ontvang, met lekkernye. Sal beslis weer hier wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josua B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua B
Enkelreisiger

Al die treats, by aanlom, is iets uniek. Baie dankie.

Verblyf was baie lekker. Alles is 5 uit 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sophia se plekkie se terugvoer

Baie baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons sien uit na die volgende kuiertjie.

Sophia se plekkie
Marlene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ontvangs - vriendelik, met bederf-eetgoedjies, rustig, blinkskoon.

Akkommodasie uit die boonste rakke! Wonderlike twee dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sophia se plekkie se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons kan met opregtheid sê julle almal is droomgaste en ons was bevoorreg om jou by ons welkom te heet.
Beste groete
Pierre en Erma Mare
Sophia se plekkie

Sophia se plekkie
Natasha E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie met alles wat jy benodig en nog!

Van 'n sjokolade, koffie, tee, beskuit. Vriendelike diens. Gasvryheid ken geen perke nie. Alles is skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sophia se plekkie se terugvoer

Baie dankie Natasha. Ons waardeer die kompliment, en hoop om julle weer by ons welkom te heet.

Sophia se plekkie
Tokkie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie R
Enkelreisiger

Pragtig! Veilig! Netjies.

Dis seker die oulikste plekkie waar ek ooit my kop neergelê het. Ten volle toegerus en gemeubileeerd met soveel sorg gedoen. Daar is aan alles gedink en die detail ontgaan jou nie. Die beste linne, handdoeke word hier gebruik. Sjokelade, biltong, vars vrugte. genoeg koffie, tee, melk en suiker vir diegene wat meer as een koppie koffie geniet. Sou ek meer dikwels deur Oudtshoorn reis, sal ek meer van hierdie plek gebruik maak. Fantastiese gasheer en gasvrou en beslis waarde vir geld! Skoon, vars en net "awesome".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sophia se plekkie se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoer Tokkie. Ons waardeer dit opreg.

Sophia se plekkie
Izak D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D
Enkelreisiger

Wonderlik en gasvry, uitstekende waarde vir geld.

Niks is te moelik vir die gasheer nie. Ek het sy hartlikheid baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie welkom laat voel en eksta myl vir gaste gegaan met biltong , chocolate, ens. in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sophia se plekkie se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike opmerking. Ons waardeer dit opreg.

Sophia se plekkie
Godfrey K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey K
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Die plekkie is goed toegerus met die meeste dinge wat 'n persoon sal nodig kry en as daar iets kort, is Pierre meer as gewillig om te help waar hy kan. Daar is noodligte en 'n gasplaat vir as daar loadshedding is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sophia se plekkie se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike opmerking. Ons waardeer dit opreg.

Sophia se plekkie
Andre C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Pierre en Erma was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer by julle wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sophia se plekkie se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit opreg . Die voorreg was ons sin gewees om julle as gaste te kon ontvang. Ons sien beslis uit na julle volgende besoek

Sophia se plekkie
Vanaf
R2 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelstraat 7, Wesbank, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47fa346c1fe219aa85112d3587ff44e1e609a08aa03efbc85e47c66b83af6173a16b242f37d8c021f7e1b2d6f38728f8bf2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 7 Nel Street Westbank 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.579768968214 22.193594850332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem