Sophia se plekkie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelstraat 7, Wesbank, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Sophia se plekkie is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-woonstel in Oudtshoorn wat gerieflike verblyf aan 'n gesin of vriende bied.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke. Die sitarea het ook 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste. Gratis WiFi is ook tydens beurtkrag beskikbaar.
Die sitarea lei na die lieflike stoep met meubels wat perfek is vir ontspan. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Sophia se plekkie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Kamer daagliks skoongemaak
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Erma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 1
Ligging
- Nelstraat 7, Wesbank, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Sophia se plekkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelstraat 7, Wesbank, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom