Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Inkloktyd is vanaf 14:00 en uitkloktyd is teen 10:00, met buigsame tye beskikbaar op aanvraag. Die huis bied plek vir tot 6 gaste. Troeteldiere, geleenthede en partytjies word nie toegelaat nie, en stilte-ure is van 22:00 tot 08:00. Rook en vape word slegs in aangewese buite-areas toegelaat.
Die kombuis bied 'n mikrogolfoond, lugbraaier en Nespresso-masjien, met tee, koffie, suiker en melk word voorsien. 'n Weber-braai is beskikbaar, bring asseblief u houtskool en aanmaakblokkies. Wasgoedgeriewe, vars linne en handdoeke word voorsien.
Wi-Fi is regdeur beskikbaar, en die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix-toegang. Toegang tot die strand is via 'n paadjie 50 m van die kompleks af, en parkering is nie toegeken nie. Gaste word vriendelik versoek om die aangewese waslynarea te gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Keurbooms River Lodge, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang