South 2 Sea
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sophia's-keeromstraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
South 2 Sea is 'n bekoorlike, helder vakansiehuis in Struisbaai, die tuiste van verskeie gunstelinghengelplekke. Hierdie vierslaapkamerhuis is net 2,5 km van Struisbaai se hawe en 1,6 km van die hoofstrand af.
Die grasdakhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 2 en suite-slaapkamers met 'n dubbelbed elk, 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer langsaan. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n etenstafel, TV en 'n DVD-speler.
Die huis het 'n lieflike terras met braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilnette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sophia's-keeromstraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink South 2 Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sophia's-keeromstraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap