South Coast Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

South Coast Holiday Home skuil in Trafalgar naby Sanlameer en Marina-strand. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 12 mense wat smag na 'n rustige wegbreek.

Die huis het 6 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word en elke badkamer het 'n bad of stort. Die kombuis is ingerig met basiese toebehore. Die leefarea lei na 'n veranda met 'n ingeboude braaiplek en tuinmeubels. Daar is parkeerplek vir 2 motors in die dubbelmotorhuis.

South Coast Holiday Home is lekker naby die strand en net 10 minute se ry vanaf Sanlameer Buiteklub en 15 minute vanaf verskeie restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by South Coast Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na South Coast Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za