LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Southbroom Golf and Beach Apartment | LekkeSlaap
+15

Southbroom Golf and Beach Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Ridge-weg 4, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Southbroom Golf and Beach Apartment is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n privaat huis in Southbroom. Daar is tennisbane en talle strande in die omtrek.

Die woonstel is skoon en prakties en het slaapplek vir maksimum 4 gaste. Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuisie en 'n leefkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is klein, maar goed toegerus met alles wat jy benodig om ligte maaltye voor te berei. Daar is 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en DStv in die sitkamer. Buite is daar 'n onderdakterras met 'n tafel en stoele. 'n Weber-braai van 57 cm word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Southbroom Golf and Beach Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Southbroom Golf and Beach Apartment
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • North Ridge-weg 4, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Ridge-weg 4, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUktpIFXogsHoj8SRXtRNzEZMSBa2Mm5Hef7MYUQyHmGPIO9Fxw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 4) 1 5 1 1 4 North Ridge Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -30.913639947302 30.325773230688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!