Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutkloof Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Soutkloof Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pierre S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte naweek wegbreek uit die stad! Mooi en lekker rustig.

Pragtige plek. Baie dankie, vir al jou moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Sal beslis weer van Soutkloof gebruik maak.

Rustige en veilige omgewing, pragtige en goed toegeruste verblyf. Baie hartlike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Nico! Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Soutkloof Guesthouse
Venice B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Venice B
Besigheidsreis

Peaceful, undisturbed, superb, private and respectful.

Tranquility and hospitality at its best. The only problem is that there was no cleaning the day after as we spent two nights, so we expected that the guest farm would be clean upon our departure, but unfortunately that was not the case. If that can be worked on, it will be awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Thanks for your kind words, Venice.

Just to clarify, the guesthouse operates on a self-catering basis. Therefore, we clean before you arrive and when you depart. We do not charge a cleaning fee, so we typically expect guests to take care of basic cleaning tasks such as washing their own dishes and the kitchen floor, or they can choose to pay a cleaning fee of R350. We did not communicate this to you very clearly either before or upon your arrival, and I apologise for this misunderstanding and for not meeting your expectations.

We hope to host you again - should that be the case, we can arrange for a daily cleaner whose fees you would be responsible for.
\
Kind Regards, Karin

Soutkloof Guesthouse
Mari S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Gesin met klein kinders

Rustig, gerieflik.

Fantasties! Ons gashere was behulpsaam, vriendelik, en heeltyd beskikbaar. Die huis was heerlik ingerig met alles wat ons nodig gehad het, tot speelgoed vir die kinders. Die plaas is stil en ons het heerlik gerus. Voëls was volop, en my seuntjie het die saamry-uitstappie op die plaas vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is 'n pragtige gesin. Ons hoop julle kom weer kuier.

Soutkloof Guesthouse
Mariska M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M
Gesin met klein kinders

Heerlike rusrige plaas weg reek.

As jy 'n plekkie weg van die stad se gedruis soek en net bietjie rustigheid wil hê, is dit die plek. Die eienaars is hartsmense en deel graag inligting oor die plaas. Ons was in die knyp met pap batterye, dat hulle 'n trekker uitgetrek het om ons voertuig te "jump start". Dit spreek boekdele. Ons vierjarige seuntjie het die spasie en diere geniet en dit was so veilig vir hom om net vir 'n slag 'n kind te wees. Julle sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde. Julle is 'n baie oulike familie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontmoet. Ons wens julle toe 'n fantastiese 2024.

Groete Karin

Soutkloof Guesthouse
Aubrey S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey S
Besigheidsreis

Very quiet and cosy.

Only the lighting needs some attention, but it is really nice and cosy. Very quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Good day Aubrey. As I did explain to you, some previous guest broke the light at the study table. I can not find one in my little town, but will get one as soon as Go into Cape Town again. Thank you for bringing it under my attention. I did put one of my house lamps in the guesthouse for the meantime.

Kind Regards Karin

Soutkloof Guesthouse
Berna V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V
Saam met vriende

3 dames wat blomme kyk.

Hartlike ontvangs, lieflike historiese huisie, ruim en gerieflik ingerig. Warm snoesige beddens, binnekagel en -braai. Wuiwende groen koringlande, hul verdien meer as net 5 sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Baie dankie!! Dit was lekker om sulke 3 gawe dames te ontmoet. Dankie dat julle die huis so mooi skoon agtergelaat het. Ek hoop ons kan een dag weer ontmoet.

Soutkloof Guesthouse
Mariska W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker, rustige atmosfeer om net weer te herlaai van die stad se bedreiwghede.

Karen is 'n fantastiese gasvrou. Sy gaan uit haar pad om haar gaste tuis te laat voel en sorg dat hulle als het wat nodig is. Sal weer daar kuier as ons daardie kant toe reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terug voer en gawe woorde/ Dit ws baie lekker om julle te ontmoet, dit is altyd lekker om mamlike gaste soos julle te hê. Dit sal baie lekker wees om julle weer te sien.

Soutkloof Guesthouse
Charles C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gasvry.

Goeie ligging met privaatheid met die plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering., Word opreg waardeer. Hooop ons kan julle weer sien

Soutkloof Guesthouse
Dan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan S
Besigheidsreis

Quiet, quaint farmhouse with an indoor braai.

This was our second stay at Soutkloof Guest House, which is a really quiet, lovely farmhouse in the middle of the farmlands. If you're looking for some peace and quiet, a lovely indoor braai, and a well-equipped kitchen just to take some time out to unwind, then this is a great option. My only complaint is that the main living room lights on the ceiling don't seem to work, and if memory serves this was the same the last time we visited. It would be nice if those could be turned on (we tried every light switch we could find and could only get the lamp to work).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Thank you for the kind review.
Regarding the living room light, we do apologize as someone should have shown you how it works. There is a dual switch as the light has a dim feature.

This has caused confusion, but ones you know how it works its not a problem and we chose to leave it in as its popular for the romantic weekend getaways.

We will make a note and make sure its properly demonstrated when you visit us again.

Kind regards

Soutkloof Guesthouse
Gabriel S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig. Huis absoluut perfek vir lekker ontspan.

Die atmosfeer was ideaal vir ons wat baie ver gery het. Ons kon lekker ontspan en rus en die rustige omgewing het ons 'n lekker nagrus besorg. Die ou plaashuis was baie netjies en goed toegerus. Dit was ideaal vir ons gewees en die huis self het ons herinner aan ons lekker jong dae van kuier op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet. Julle is n pragtige gesin.
Ek hoop ons sien julle weer. Dankie dat julle die huis so mooi skoon en netjies gelos het, dit word opreg waardeer
Groete,
Karin

Soutkloof Guesthouse
Richard V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Gesin met klein kinders

Stilte vir die siel, veilig, mooi en skoon plaaslewe.

Dankie vir die mooi plekkie, ons kom weer by julle kuier. Mooi plek en mooi mense, ons is dankbaar vir 'n baie spesiale naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou Mooi woorde. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Julle is regtig nog sout van die aarde mense. dankie vir die mooi ondersteuning wat jy as man bied aan die jongman en sy ma. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groette Karin

Soutkloof Guesthouse
Leonie O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie O
Saam met vriende

Very nice stay. Slept wonderfully warm. Lovely bedding and an electric blanket.

Comfortable and not expensive al all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.

Soutkloof Guesthouse
Marita M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik ontspan met alles wat ons nodig gehad het.

Die binnebraai was 'n wenner met die effe onweer wat ons gehad het. Karin is 'n wonderlike gasvrou wat die kleinkinders met ekstra speelgoed bederf het. Soutkloof Guesthouse bly beslis op ons lysie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Goeie dag, Dit was baie lekker om julle te ontmoet, julle is n pragtige familie. Ons is bly dat julle lekker hier gekuier het. Alles wat mooi is wens ons julle toe vir die toekoms

Soutkloof Guesthouse
Gené-maré K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gené-maré K

The most peaceful weekend I have experienced in a long time.

This is definitely a gem of a place. The accommodation can hold 6 adults comfortable. There are extra mattress and a cot. It is neat with Wi-Fi, drinkable tap water and an inside braai. The views from the stoep are relaxing, with a cat or two who will come visit ever so often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Good day,
Thank you for your kind words. Thank you for leaving the place nice and clean. It was nice meeting you. Hope to see you again.

Soutkloof Guesthouse
Melanie E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E
Saam met vriende

I was pleasantly surprised, everything was comfortable.

Most definitely a hidden gem, just what one needs to unwind the ones busy life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Good day Melani,

Thank you for your kind words. Sorry I was not here to meet you. I hope to meet you on another time.

I wish you all of the best.

Regards, Karin.

Soutkloof Guesthouse
Tarryn A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet stay, what we were looking for.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Good day Tarryn
Thank you for staying with us. I am sorry that I was not here myself to meet you. Hope to meet you again. Thanks for the positive feedback
Regards Karin

Soutkloof Guesthouse
Willem H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Besigheidsreis

Baie skoon, het nog baie vertroue in gaste.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik daar gekuier. Huis het alles wat nodig is en is baie skoon en netjies. Kan sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit was baie lekker om julle te ontmoet, Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Dankie dat julle die huisie so mooi skoon agtergelaat het.

Soutkloof Guesthouse
Ian L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Gesin met tieners

Felt as if I owed a farm for two days.

The stay was too short. Peaceful and relaxing, thank you. Keep it up and good luck.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again.
Regards Karin

Soutkloof Guesthouse
Ryan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan R
Gesin met klein kinders

Wonderful getaway on the farm.

We enjoyed our stay there very much. Nice and peaceful and the guest house had that traditional farm house feel and look. Would recommend to friends and family. Was great walking around the farm!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Great plek weg van almal en alles. Lieflike uitsigte oor plase ens. Groot stoep met braaiplek 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Hi, Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groette,
Karin

Soutkloof Guesthouse
Elize V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is goed toegerus met 'n lekker binnebraai en oorgenoeg hout.

Ons bed het goeie linne opgehad en hoewel daar die aand beurtkrag was was daar goeie batteryligte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutkloof Guesthouse se terugvoer

Hi,
Baie dankie vir jou terug voer en positiewe boodskap.
Dit was lekker om julle te ontmoet, hoop ons sien julle weer

Groete Karin

Soutkloof Guesthouse
Chantal H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Wonderlike, koel ou huis. Heerlik gekuier, gebraai en met kieters gespeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloofplaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOGM5YTUxLTliZTItNDRjMS1hOTY2LWNjZTFjY2MwNGViMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 Soutkloof Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.063528574132 18.764004707336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem