Soverby Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Skilderagtige halfuur-lange rit van Kaapstad Internasionale Lughawe neem jou deur die pragtige Wynlande tot by jou bestemming, Soverby Guesthouse. Die gastehuis is op 'n werkende veeplaas geleë en gaste kan hier plattelandse rus en vrede geniet.

Die oorspronklike wynkelders uit 1907 is omskep en bied verfynde verblyf aan wittebroodspaartjies, gesinne en vriende wat saam die Wynlande wil geniet.

Ons bied 8 en suite-kamers wat heeltemal privaat en apart van die hoofhuis is waar jy ons gewilde, ruim plaasontbyt kan geniet terwyl jy na die vroegoggend roep van tarentale in die wingerde luister. Heerlike middagetes word onder die eikebome bedien.

Ons bied 'n wittebrood-suite met koningingrootte-bed, Victoriaanse bad en stort en 'n vuurherd. Die dubbelkamers het dubbelbeddens en badkamers met storte. Die enkelkamers het 2 enkelbeddens en badkamers met storte. Ons gesinskamers bestaan uit 2 eenhede, elk met 2 slaapkamers, gedeelde en suite-badkamers en slaapplek vir 2 tot 5 gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Blaaibord
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Soverby Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir )

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za