Spacious Art Deco Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spacious Art Deco Flat in die Paarl is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 4 gaste.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 2 enkelbeddens is in die sitkamer beskikbaar en dit is gerieflik ingerig vir die hoeveelheid gaste en hul behoeftes.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas met vriesgedeelte, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Ingesluit in die prys is Nespresso koffie, tee, vars melk en lekker beskuit. Die leefarea lei na 'n privaat tuin met met braaigeriewe. Daar is ook veilige parkeerplek.

Tydens die week deel gaste die hoofingang en die Nespresso-koffiemasjien met die velsorgkliniek se besoekers maar gaste is steeds privaat. Die salon is net Maandae tot Vrydae oop en dra baie min voete dus is dit baie rustig.

Paarl bied 'n verskeidenheid van doendinge en besienswaardighede soos voetslaan- en fietsrytroetes, verskeie restaurante en wynplase, plase en kelders en nog meer. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Alpaca Loom Coffee Shop & Weaving Studio, Butterfly World, die Afrikaanse Taal Monument, die Limietberg Natuurreservaat en die Paarlberg Natuurreservaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Spacious Art Deco Flat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spacious Art Deco Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za