LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spacious Urban Sanctuary | LekkeSlaap
+17

Spacious Urban Sanctuary

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooflaan 4, Splice Riviera-kompleks 115, Killarney, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spacious Urban Sanctuary is ’n ligte en helder selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping van die veilige Splice Riviera-kompleks met toegangsbeheer in Killarney. Dit bied pragtige uitsigte oor Johannesburg. Die woonstel is modern en het houtvloere.

Die woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n gerieflike koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ’n L-vormige bank in die sitarea, sowel as ’n platskerm-TV. Onbeperkte Wifi is beskikbaar. Die leefarea het lugversorging met ’n hitte-opsie. Daar is 1 parkeerplek beskikbaar, en die woonstel het ’n hysbak.

Die Splice Riviera-kompleks het ’n gemeenskaplike swembad, ’n gimnasium, ’n 24 uur-portierdiens en ’n koffiewinkel.

Slaapplek

’n Bespreking by Spacious Urban Sanctuary sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Hooflaan 4, Splice Riviera-kompleks 115, Killarney, 2193, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooflaan 4, Splice Riviera-kompleks 115, Killarney, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA298d36475ca620449422d9b132211198d96a86fad5c48058c42f25e8551ea7f44d321bdb01aaf9a2e4b45ac30f55ce4440ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 4 Main Avenue 115 Splice Riviera complex 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1649499 28.0514167
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!