Marlothpark Akkommodasie by Sparrow 615 | LekkeSlaap
+24
+24

Sparrow 615

  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrowweg 615 , Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sparrow 615 bied 2 gemaklike selfsorg-eenhede in Marlothpark.

Eenheid 1 het 3 slaapkamers met lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Bad handdoeke word voorsien, maar gaste moet self voorsiening maak vir swemhanddoeke.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Beddegoed word elke derde dag geruil met langer verblyf. Skoon handdoeke word ook verskaf.

Eenheid 1 beskik ook oor 'n boma en braai-area en privaat tuintjie. Onderdakparkeerplek vir een voertuig is beskikbaar.

Eenheid 2 beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n tweede badkamer. Albei kamers het plafonwaaiers en daar is lugversorging in dei leef-area wat die hele eenheid afkoel.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en mikrogolf toegerus. Ander geriewe sluit DStv, 'n privaat ingang, onderdakparkeerplek vir een voertuig en 'n braai-area.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 25 resensies vir Sparrow 615
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sparrowweg 615 , Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Sparrow 615 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrowweg 615 , Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALQ766SJabeuyuengbClaBOUxP8inBYb8n6qEZ0EqQsnSaSdDdz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 615 Sparrow Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.367027486498 31.76191862744
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za