Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spatalla Holiday Homes - Spatalla 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Spatalla Holiday Homes - Spatalla 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erika K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K
Saam met vriende

Groot, gemaklike en netjiese spasie vir lekker kuier!

Aangesien die weer nie goed was nie moes ons baie tyd binne spandeer. Die spasie is regtig voldoende. Daar was alles wat ons nodig gehad het in die kombuis en die kamers was netjies en gemaklik. Die feit dat die binnebraai bo was maak dit 'n bietjie moeilik om te kan braai en kuier want op en af by die trappe met bakke en kos en wat nog is bietjie moeilik maar dit het ons wel nie gekeer nie. Enigste voorstel sou wees om 'n tweepunt prop of twee vir onderste vloer te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 99, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMPs8YnuHIj4WOmkdkJH0b2JgFxKceETWuuOImZ6yPsN8wzllPu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 99 3rd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.342708287847 19.025158162566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem