LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Springbok Lodge Merweville | LekkeSlaap
+17

Springbok Lodge Merweville

3 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R630 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf is naby alle geriewe in dié klein dorpie en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of reünie.

Die lodge was destyds 'n losieshuis en is ingerig as gasteverblyf met slaapplek vir 20 gaste.

Verblyf is beskikbaar in 8 slaapkamers, elkeen met 'n ander uitleg om aan alle groepe se behoeftes te voldoen. 5 van die 8 kamers het hul eie en suite-badkamers. Die groter gesinskamers het 'n yskas en party het koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is 'n groot lapa waar tussen 60 en 100 gaste saam kan kuier. Dit is ideaal vir verjaarsdae en ander funksies. Daar is 2 kombuise wat volledig toegerus is en 4 braai-areas.

Kom ontspan en ervaar die rustige atmosfeer van die Karoo.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Springbok Lodge Merweville
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Springbok Lodge Merweville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh6MXiu992Z0w9k6R1GzJZ9rH8hHfvRcBCmGvdcvNLp3zgp9f4O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 170 Church Street Merweville 6940 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -32.668987034439 21.515279995419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!